Hi Daar
Gaan einde van die maand(September)Koppies Dam toe,as mens na al die kobenasies kyk ,dan moet mens die hele apteek vat,wil net graag weet wat werk die beste en water kobenasies,wil n vriend saam vat wat nog nooit n stok in die water gesit het nie ,wil hom ook net n visseman maak einge hulp sal wadeur word.
Dankie
Driesvis