The kids fished the SAFBAF U/13 tour at Bloemhof a

Skuimkop

Sealiner
b1g5l1ck wrote:
Great catches... really want to improve my pb to 20kg+ this year hopefully sooner rather than later.

Can you tell me when fishing a whole bait like a muddy of about 500g - 1kg as bait with a 10/0 Circle, do you let the fish pick up the bait run and stop to swallow the bait before setting the hook on his second run?

The reason I ask is I have had a few nice runs on whole baits but when I try set the hook on the first run the bait seems to be pulled from their mouth...

Any advice?

Sny jy al die vinne van die heel vis wat jy as aas gebruik af? Onthou dit 'keer' baie keer dat die baber nie die bait mooi kan sluk met die eerste go nie en as jy gaan vas maak gaan daai bait verseker uit sy bek uit gly.
 

b1g5l1ck

New member
Yes I cut all the fins off, I think its just a matter of not allowing the fish enough time to actually swallow the bait properly... its difficult though because when that line runs all you want to do is pick it up and start the fight.

I will try be more disciplined this weekend and actually allow him 30+ seconds to eat / or whenever my lines nearly finished whichever happens first lol
 

Enigma

Moderator
You'll quickly know when it's a small cat just munching on the bait and making you happy or a big one picking you up.

I hold the rod with the baitrunner on an you can feel the fish either plucking and jerking at the bait or pulling it with meaning.

I then strip off 3m of line and let him move freely with the bait, then I hold the rod to the side and let him pull it toward the water and when at 45 degrees I just hold on, if he drops it then repeat, if he tries to pull you off your feet hold on and then now that he's on give one or 2 strikes to set the hook good and proper.

Braid helps a lot to get the feel of what's on the go at the end of your line
 

Zoompoep

New member
@ Enigma

Kan jy asb dalk die lead clip in detail verduidelik wil dit graag probeer, moet sê dit is van die beste beber bait presentations wat ek nog gesien het - Well done!
 

kopstamp

Sealiner
vat n stukkie blou draad of stainless steel tig weld rods, die 1.3mm of 1,6mm, dan kan jy net n haakie maak soos in die prentjie.

Mens kry klaar gemaakte sinkers met haakies aan.
Wanner jy gereed is om te gooi, maak seker jou sinker lyn is langer as jou hoekstrop, haak jy die sinker aan die onderste hoek en laat wiel!
 

Attachments

  • sinker.png
    sinker.png
    6.3 KB · Views: 376

Skuimkop

Sealiner
kopstamp wrote:
Wanner jy gereed is om te gooi, maak seker jou sinker lyn is langer as jou hoekstrop, haak jy die sinker aan die onderste hoek en laat wiel!

Uhhh? Is dit nie andersom nie? Moet jou hoeklyn nie langer as jou sinker lyn wees nie?
 

TimJan

Sealiner
Umm nee Kopstamp is 100% reg. Onthou jou sinker lyn moet n swakker lyn as jou hoof lyn wees en as dit anders om is is dit die gewig van jou aas en jou sinker wat op jou sinker lyn gaan trek en jy sal hom af gooi.
 

braailegend

Senior Member
O... ek sien nou eers daar is lyn aan die sinker, het gedog daai sinker is aan die hoek self vas geclip. Nee vang al lank met draad hakkies, meeste grapnels kom met dit klaar aan. werk baie lekker, en keer ook dat mens nie tangle.
 

Zoompoep

New member
Baie dankie, Wat is die ideale lengtes van die 2 lynne en gebruik mens n 3 way swiwel ? Kom die sinker los met die slag as die bait die water slaan?
 

Skuimkop

Sealiner
TimJan wrote:
Umm nee Kopstamp is 100% reg. Onthou jou sinker lyn moet n swakker lyn as jou hoof lyn wees en as dit anders om is is dit die gewig van jou aas en jou sinker wat op jou sinker lyn gaan trek en jy sal hom af gooi.

Ja ok as jy dit so stel maak dit 100 % sin, dankie.
 

braailegend

Senior Member
Zoompoep wrote:
Baie dankie, Wat is die ideale lengtes van die 2 lynne en gebruik mens n 3 way swiwel ? Kom die sinker los met die slag as die bait die water slaan?

Ja die sinker kom los, ek gebruik gewoonlik net 'n single power swivel op my throw baits.. Die lekker ding van dit clip, is mens kan mens se sinker lyn so lig maak soos mens wil. Gebruik die selle trace as ek tussen rotse hengel, die sinker breek af, maar jy kry die vis.
 

Enigma

Moderator
Keeps the weight of the bait and lead together instead of tumbling and adds to the cast. Sinker pops loose before the bait is on the bottom

The system and pics are explained in the barbel tutorial http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=25843&forum_id=64

and in saltwater section

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=16685&forum_id=57
 

Enigma

Moderator
The mainline goes through a swivel and then a bead to protect the knot and then the hook line. In other words the mainline is free running and the fish can swim off with the bait and not feel the weight of the sinker.
 

Naruto

Sealiner
Die laaste paar outins het ek nie n sinker aangesit nie. Die kop kan ek nogsteed 30-50m gooi en al bly die lyn nie styf nie weet jy verseker daar is n vis aan as daai katrol begin sing. As die wind erg waai of as daar strome is sal die sinker wel baie help om die aas op plek te hou. Ek vind dit net makliker om nie die sinker aan te sit nie.
 

Jice

New member
Hi great stuff  can i ask for some help about the hooks i seem to lose alot of fish how do you hook  the  bait ?? please help

:fbash
 
Top