Hi almal,
Was bietjie lanklaas hier gewees en net n paar vragies.
Ek hengel met gewone Rietvlei strop. Nou my broer maak so lussie (of is dit lissie) aan die strop. Nou hy haak hierdie lussie aan die clip - on swivel wat op die leader lyn is. Is dit die beste manier en hoe maak n mens die knoop/lussie. Is daar nie pics erens op sealine nie?
Weet iemand dan ook wat is die dip "Turf Coffee"?? Nou dit is wat ek by die ou gehoor het, en ek is seker ek het reg gehoor, "Turf Coffee". Miskien is daar iets fout met my gehoor as daar glad nie so iets bestaan nie. Blykbaar n baie soet dip.
Dan my tip vir die dag is: Gebruik rooi GP soos wat jy Vicks sal gebruik, bietjies bietjies. (Ek het dit weereens by iemand ander gehoors, en hy KAN visvang !!)
Groete