Strepie

maaknlas

Sealiner
Jis manne net om hulle bietjie info te gee.
Ons groot vriend en ssec wc lid ruaan barnard aka strepie het 'n epileptiese aanval gehad terwyl hy op die pad was met vakansie. Genadiglik het hy afgtrek van die pad af om na sy gps te kyk toe die aanval gebeur het en sodoende 'n moontlike ongeluk vermy.
Sover ek gehoor het is hy in icu opgeneem gister en het darem oornag herstel sodat hy vandag kan terugvlieg huis toe en verder tuis kan aansterk en die probleem kan aanspreek. Dink aan jou ou maat hoop jy voel sommer gou weer jou ou self. Ek kom maak 'n draai as jy terug is.
 

maaknlas

Sealiner
Strepie se kop was ma nog deurmekaar eergister maar hy het gese dit verbeter by die dag so hy sterk mooi aan. Hy mag ongelukkig nog nie bestuur voordat skanderings klaar is om te sien hoekom die aanval gebeur het nie so hy sig maar by die huis. Moenie worry nie strepie die suid oos waaj sterk in die kaap so die manne kry elk geval nie vis gevang nie....
 

maaknlas

Sealiner
jis strepie ou maat...

Bly om te hoor by die meeting gisteraand jy is beter en great nuus dat die dr jou die go ahead gegee het dat jy weer mag bestuur.

Ry veilig!!
 
Top