Jis manne net om hulle bietjie info te gee.
Ons groot vriend en ssec wc lid ruaan barnard aka strepie het 'n epileptiese aanval gehad terwyl hy op die pad was met vakansie. Genadiglik het hy afgtrek van die pad af om na sy gps te kyk toe die aanval gebeur het en sodoende 'n moontlike ongeluk vermy.
Sover ek gehoor het is hy in icu opgeneem gister en het darem oornag herstel sodat hy vandag kan terugvlieg huis toe en verder tuis kan aansterk en die probleem kan aanspreek. Dink aan jou ou maat hoop jy voel sommer gou weer jou ou self. Ek kom maak 'n draai as jy terug is.