strandwolf
Banned
geelbek en kabeljou met groot dassies
Is dit kode taal of het die Geelbek en en Kabeljou begin klere dra?geelbek en kabeljou met groot dassies
Wonner ek ook dan noustrandwolf wrote:Is dit kode taal of het die Geelbek en en Kabeljou begin klere dra?geelbek en kabeljou met groot dassies
OK vir die wat gewoont is om minvisse te vang sal ek dit vertaal" die geelbek byt, die kabeljou byt en daar is ook groot kolsterte tussendeur."GIJOE wrote:Wonner ek ook dan noustrandwolf wrote:Is dit kode taal of het die Geelbek en en Kabeljou begin klere dra?geelbek en kabeljou met groot dassies
Die visse dra nou dassies of hulle het kolle op hul stert onwikkel LOL...Nawtyme7005 wrote:OK vir die wat gewoont is om minvisse te vang sal ek dit vertaal" die geelbek byt, die kabeljou byt en daar is ook groot kolsterte tussendeur."GIJOE wrote:Wonner ek ook dan noustrandwolf wrote:Is dit kode taal of het die Geelbek en en Kabeljou begin klere dra?geelbek en kabeljou met groot dassies
Wat is die ip adres vir daai webcam asb..Vandag op Webcam gesien water lekker stil in die Strand, daar moes seker ietsie uitgekom het. Cobbies en Geelbekke, kon dit net nie maak Melkbos toe nie, werk.
:ek sien nog steeds baie boats wat n paar 100-200m van die wal stop en vis vang in Strand. Dis mos nie wettig nie.
soos altyd, wie doen nie hulle job nie. niks verander nie!
ek sien nog steeds baie boats wat n paar 100-200m van die wal stop en vis vang in Strand. Dis mos nie wettig nie.
soos altyd, wie doen nie hulle job nie. niks verander nie!