Gaag hulle die klein bote wat in die aand ELKE aand terug kom in die GB harbour, Harbour Island, en Strand slipway check? want dit gebeur elke aand en jy sien die "cargo" word vinnig afgelaai na die motors toe. ELKE AAND.
daar is niemand aan diens nie. So dis die tyd dat ALMAL dit doen.
dink ek gaan oek maar n boot vir die aande kry.
daar is niemand aan diens nie. So dis die tyd dat ALMAL dit doen.
dink ek gaan oek maar n boot vir die aande kry.