Brakkanjan
Senior Member
Ek het vandag 2 mooi nuwe stokke aangeskaf, Supercast maak hulle, die embleem is die supercast mannetjie en dan staan daar onder super rods geskryf.
Gekry saam met 2 verskillende tips en hulle is in 13vt lengte.
Is dit die stokke wat Johan Louwies maak en is dit Blue Marlin T53 Blanks wat gebruik word?
Kan nie wag om hulle te gaan uitprobeer nie en ek glo dat ek meer afstand met hierdie stokke gaan kry

sy baberstok sal wees.