Social Koppies 19-20 March 2011

Bruggie

Sealiner
Ek het so n paar geneem, my vrou het die res van die fotos geneem.Ek het nou net n post in die Gallery afdeling gedoen oor my vangste.
 

Brakkanjan

Senior Member
Hierdie langnaweek was heeltemal te kort, lol my kas is in die bakkie Bruggie. Dis 'n pine kas en bang hy trek skeef as hy nat word dis hoekom my setup so min en deurmekaar lyk. Die blou mengbak word oor die wurms geplaas nadat ek voer aangemaak het ;)

Great pics!
 

Bruggie

Sealiner
Ek het ook nie die foto geplaas om enigsens iets te beklemtoon nie, maar net n general pic.

Jy het n mooi kas btw.
 

Brakkanjan

Senior Member
Dankie Brug lol ontspan die kuite ;) ek dink ek gaan hom met Skeepsvernis verf wat gebruik word aan die buitekante van deure ens. Ek sal dan meer piece of mind he.

Ek hou van daardie kleiner kassies van jou. Ek dink dat ek dalk te veel goeters wat ek nie gebruik nie in my kas het. Daardie "Coffin" is baie swaar.

Ek is lus om met my volgende clubcomp gebruik te maak van 'n battlebox (wat ek ook met dieselfde vernis wil behandel).

Ek kry binnekort so paar pics by my pel Joseph wat ek ook sal oplaai!
 

Fanie

Sealiner
209m... dis ver ! Ek kan met die kar so ver ry... ;-)

Julle sal dit nie glo nie maar ek was lus om ook te gaan pap swaai daar by Koppies, ek was seker 20 jaar gelede laas daar !
 

Naruto

Sealiner
Did I mention that we had a full moon this weekund. Maybe thats why the big fish were so scarce...

Moonrise
 

Attachments

  • IMG_0376 (Medium).JPG
    IMG_0376 (Medium).JPG
    21.2 KB · Views: 112
Top