Dankie Brug lol ontspan die kuite

ek dink ek gaan hom met Skeepsvernis verf wat gebruik word aan die buitekante van deure ens. Ek sal dan meer piece of mind he.
Ek hou van daardie kleiner kassies van jou. Ek dink dat ek dalk te veel goeters wat ek nie gebruik nie in my kas het. Daardie "Coffin" is baie swaar.
Ek is lus om met my volgende clubcomp gebruik te maak van 'n battlebox (wat ek ook met dieselfde vernis wil behandel).
Ek kry binnekort so paar pics by my pel Joseph wat ek ook sal oplaai!