Social Koppies 19-20 March 2011

Naruto

Sealiner
Bruggie wrote:
Naruto, hoe is dit op my fotos waai die wind nie, maar op joune doen dit?
Ekt seker maar net fotos geneem terwyl die wind gewaai het...haha!

Ek wou nog n groepfoto neem van almal wat daar was. Ek dink die foto wat jy gepost waar almal vir Acid afneem is omtrent die voledigste...haha!
 

Bruggie

Sealiner
Ja, ons het dit vergeet. Nou dat jy dit noem, ek het nooit gedink aan die volmaan storie nie.Dit is dalk ook hoekom die babers so stil was!!??
 

Naruto

Sealiner
n Mens sal 0.14 of dunner lyn nog moet op sit seker. Ek dink as ek my leader so bietjie korter maak sodat hy nie so baie om die spoel gaan nie, sal ek ook nog n paar meter wen.
 

TimJan

Sealiner
Vir my was die social baie lekker gewees net jammer ons kan nie nader aan almal gesit het nie maar dit is maar hoe dit was.

Ek wil ook net baie dankie se aan almal wat als gereel het. As ek kan sal ek by die volgende social wees.

Saterdag het ons niks oor n Kilo gevang nie en eers sondag net voor 12 het ons die mense wat langs ons gesit het se canoe geleen en ons lyne diep in gevat. So het ons ons lyne gelos en na bruggie se kamp begin loop.

Ons was gese on so 2 uur by bruggie se kamp te wees vir die casting komp.

Toe die prys uitdeling klaar was het ek en my tjom terug gegaan na die kamp.Daar aangekom sien ek my linker stok het n byt gehad en ek het my vriend se regter stok gehaak.

Maak alles los en land n lekker gele van so +-1.5kg(Jammer het nie n pic nie). besluit toe om te kyk wat aangaan met my ander lyn want hy le ook in die water(die gele moes in hom vas geswem het) begin in bring maar ek voel daar is n gewig aan die anderkant.

Needless to say die karpie het 4.5kg getrek op my skaal en kon die kompetiesie gewen het.

 Als in als n baie lekker naweek. Ons het nog n paar oor die 3kg gevang en nog 4 oor die 4 kg. Maar my eerste was die grootste net jammer ons kamp was net te ver weg.

 
 

Attachments

  • IMG_0052.jpg
    IMG_0052.jpg
    42.7 KB · Views: 121

Brakkanjan

Senior Member
Ek gaan volgende keer kyk of een van daardie manne met die valskerms nie dalk my lyne kan invlieg nie ;)

Naruto het jy toe jou molasse mielies gebruik saam met die devilsfork deeg?

Volgende Social dalk Tago of Krugerplaas?

:clow_seal1_
 

Brakkanjan

Senior Member
Ons gaan dalk makliker nader aanmekaar kan sit by sulke groot oewers soos by die Vaal, vang jy club comp eerste naweek van nuwe maand naruto?

 
 

Naruto

Sealiner
Ons klubkomp is eers die 9de by n nuwe venue.

Dis jammer n plek soos Ardenza het nie warm water. Ons het al daar gekamp en dan stort ons by oranjeville se storte. Hoe lyk dit by die ander venues wat jul al genoem het?
 

MarvelousMark

Senior Member
Naruto wrote:
Did I mention that we had a full moon this weekund. Maybe thats why the big fish were so scarce...

Moonrise

Naruto. I was wondering what effect the full moon might have on you fishing..!!

I know of guy's that won't even bother trying during a full moon..

Otherwise nice catches seem to have been had across the board..!!

Well done to all, and thanks for the feed back..!
 

Bruggie

Sealiner
Ek dink Tago sal n goeie bet wees of dalk Krugerplaas, was nog nie daar nie.Wil julle die volgende social in die winter hou?
 
Top