Social Koppies 19-20 March 2011

wykie

Senior Member
Hi guys

Thanx to every one that was there i realy did learn alot and thanx to everyone that was willing to share info on rigs, casting ext
Thanx again i had a great weekend
 

Bruggie

Sealiner
Wat n wonderlike naweek wat nou verby was, dis juis die probleem....DIT IS VERBY!!:(:X

 

Ons was geseen die naweek met wonderlike weer, wonderlike ouens en wonderlike vanste.Soos Naruto gesê het is dit amper al wat ons oor gepraat het, VISVANG. Ons het heelwat geleer by Acidhouse met sy ''nou verstaanbaar'' tegniek.Ons het eers ons self vergaap aan hom wat so snaaks gooi, maar het na sy verduideliking verstaan hoekom.

Dankie aan almal wat wel op gedaag het en sy deel gebring om n wonderlike social te voltooi.

 

Geluk aan Wykie wat laat Saterdag eers daar aan kom(better late than never) en sy eerste vis vang wat ook die wen vis was. Acidhouse en Carp1 met die twee grootste babers vir die naweek en Phillip met sy muddy.

Dankie ook aan Naruto wat die Social begin het en ook met n paar gefleude woorde afgesluit het.

Die pryse was soos volg:

Grootste Karp - Wykie - 3.1Kg     

Grootste Baber - Acidhouse/Carp1- 5Kg     

Grootste muddy - Phillip - 1Kg

Casting Comp - Acidhouse - 209m

Daar was ook n paar lootjie trekkings en n paar manne het weg gestap met n ietsie.

 

Ons moet regtig die Social ding meer doen en meer mense betrokke kry.Hier volg n paar fotos.

Carp1 met sy baber.

 

 
 

Attachments

  • Koppies Social 008.jpg
    Koppies Social 008.jpg
    72.1 KB · Views: 148

SHINO

Senior Member
looks like it was an awesome weekend... well done to all the winners and all the guys for making it happen...
 

Bruggie

Sealiner
Brakkenjan met sy twee boldips wat hy met die lootjie trekking gewen het.
 

Attachments

  • Koppies Social 047.jpg
    Koppies Social 047.jpg
    41.6 KB · Views: 143
Top