Social Koppies 19-20 March 2011

Osie

Senior Member
Wel om eerlik te wees, het ek eventueel ander werk gekry na 6 maande se gesoek en begin 7 Maart.

As gevolg daarvan is dinge baie rof aan hierdie kant en hopenlik gaan ek die social nog maak.
 

Brakkanjan

Senior Member
Update:
1.Acidhouse ( Nico )
2.Carp1 + Betterhalf + 9
3.Ossie + Betterhalf
4.Shino
5.Naruto + 3
6.Bruggie ( Riaan )
7.Wykie + Partner + 2
8.Mark + Johan + Family
9.Goat + Betterhalf
10.Barkkenjan + 2Pelle (Koos, Phillip, Joseph)
11.HennieG + 2

n Paar manne is BAIE stil deesdae.

Osie, baie geluk met die nuwe werk ;) Mag die nuwe stokke op jou nuwe Legend 40 se dak pryk ;) - Great stuff.
 

MarvelousMark

Senior Member
Hi guy's, some good news just spoke to Schalk and he said, he will give us some sponsoship, must just E-Mail him a request.

I also asked him if he wouldn't mind just comming threw for a day, and he said he would see if he can make it , as the following weekend is the wilds EXPO, so he might be a bit busy getting ready for that, but that he would definately try and make a plan..!!

:woohoo

Would also be nice if Enigma could make it..!
 

Bruggie

Sealiner
Very nice! Maybe we can make up a small combo of the stuff he sponsors and make that a price?? Or is he going to sponsor each with something?
 

HennieG

New member
Nurato, kan ons bietjie opsom vir eers:

Datum: 19/20 Maart?....

Venue: Koppiesdam...waai kant van die dam?....

Kostes: Hoeveel?....

Inskrywings geld: ?....

Borge: ?....

Wat nog?......

 
 

MarvelousMark

Senior Member
I just asked him to sponsor us with a prise, when we have got all the prises we can work out witch will be first prise and so on..

@ Acid House, I don't know Jumbo personally, but i'm sure Schalk will bring someone along with him if he can..! Lets see..!
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het kom nou net van my hotdog/burger dag af. My pel Joseph sien baie uit na hierdie naweek.

Naruto, kan jy dalk jou telno vir elkeen wat gaan PM. Ek dink dit gaan ook reelings en veral die ry soontoe makliker maak.

Ek het gehoor van manne wat verlede naweek by Koppies was en groot babers gevang het van die kant af, geen kanoes of aasbote nie. Grootste een was 13 KG en die ander slegs 'n bietjie kleiner.

Min dae manne! Vasbyt!

:SSS
 

Naruto

Sealiner
Here is link for the stickers: http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=40468&forum_id=70

They can be ordered from OFC and he will mail it. But I suggest that we have it mailed to one person who can distribute it at the venue.
 

wykie

Senior Member
Thanx naruto
Gaan jy daai een persoon wees? Indien ja pm vir elkeen wat gaan jou bank details dan betaal ons dit in jou rek in en kry dit dan by die sosial of hoe?
Net as jy wil
 

Osie

Senior Member
Osie, baie geluk met die nuwe werk ;) Mag die nuwe stokke op jou nuwe Legend 40 se dak pryk ;) - Great stuff.

Baie dankie, Weet nou nie van die legend nie, maar dalk die AMAROK ::SHEHEHE. (Jammer kon dit nie weerstaan nie)

Wel al kom ek eers 6 uur die vrydag aand daar aan maar uitkom sal ek daar uitkom.

Stel definitief belang in die stickers, order ons direk by OFC en se hy moet dit net na jou to mail Naruto of wil jy een order plaas?
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek was baie lanklaas by Koppies, dink julle ons moet dalk maar so paar Sputnik Traces saamneem?

As ek kwaai haak dan slaan ek oor na die sputniks. Ongelukkig is hulle vir my bietjie lig as die wind begin waai.

Ek het eenkeer gedag ek haak 'n helse baber by koppies, ongelukkig was dit 'n lemoensakkie vol voer en 'n halwe baksteen. Needless to say het ek ver ingestap (Die dam is mos vlak).

Dis so te se naweek manne!::S
 

Brakkanjan

Senior Member
Jy vertel my lol! gelukkig is dit FEB ! Die kortste maand. Weet jy wat sou natuurlik luuks gewees het Naruto? Om jou eie hengelwinkel te he.

Om natuurlik jou hobby jou werk ook te kon maak.......................
 
Top