Social Koppies 19-20 March 2011

Brakkanjan

Senior Member
Mark lol, wat maak jy Saterdag 10:00 op Sealine, sny jy nie gras nie of vang jy nie vis nie?

Nee ek trek sommer jou been, ek sien baie uit na hierdie fishing experience ;)

Min dae manne!:SSS

Gerhard kan nie meer saam met my gaan nie, maar wel die volgende :

  • Brakkanjan (Koos), Phillip en Joseph.[/*]
 

AcidHouse

New member
3 carps and 1 Barble at Blaauwpan Dam, sat by the outlet, use Kianna and perdeby made by myself.
 

Attachments

  • SNC00117.jpg
    SNC00117.jpg
    70.1 KB · Views: 120

MarvelousMark

Senior Member
Ja nee, Brak.

Die lewe is maar swaar as n mens nie elke naweek kan gaan visvang nie..!

Dis net dat ek nogal baie planne het, voor winter ons tref, en ek moet voorsiening maak lat ek genoeg geld vir alles vat beplan is het.

En ja, die vrou het die grass gesny, ek het haar mooi getrain..! Ha ha..

Moenie bekomert wees nie, dis net grappies..!!!

 
 

Bruggie

Sealiner
The list so far...
1. AcidHouse (Nico)
2. Carp1 + Better Half + 9                                                                                       3.Osie + better half (Francois + Benice)
4.Shino (Shaniel)
5. Naruto + 2 + 2
6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))
7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john) + 2
8. Mark and Johan (kids and ladies)
9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
10. Brakkanjan en Pel (Koos en Gerhard)

11. HennieG + 2

 

 
 

Bruggie

Sealiner
1.Acidhouse ( Nico )
2.Carp1 + Betterhalf + 9
3.Ossie + Betterhalf
4.Shino
5.Naruto + 2 + 2
6.Bruggie ( Riaan )
7.Wykie + Partner + 2
8.Mark + Johan + Family
9.Goat + Betterhalf
10.Barkkenjan + Pel
11.HennieG + 2
9.
 

wykie

Senior Member
Ek het vir ons n prys gekry by my vrou se werk (karcher sa) wat dit sal ons nog moet sien maar dit sal n high pressure washer wees
 

Naruto

Sealiner
NIce, dankie ouens.

Update:
1.Acidhouse ( Nico )
2.Carp1 + Betterhalf + 9
3.Ossie + Betterhalf
4.Shino
5.Naruto + 3
6.Bruggie ( Riaan )
7.Wykie + Partner + 2
8.Mark + Johan + Family
9.Goat + Betterhalf
10.Barkkenjan + Pel
11.HennieG + 2

n Paar manne is stil deesdae.
 
Top