Brakkanjan
Senior Member
Een persoon wat saam met my werk is woonagtig te Koppies. Die pad 8 km buite koppies is klaarblyklik so sleg dat daar mense is wat al in ongelukke was asook bande verloor het. Net wakker wees as ons soontoe ry.
Ek dink Unlimited het van die bladsye van hierdie post gepraat...lol!
Ek dink Unlimited het van die bladsye van hierdie post gepraat...lol!
Nou voel ek soos n twat.
