Social Koppies 19-20 March 2011

Naruto

Sealiner
I think I am going to leave my generator at home. I am planning on going through on the friday. Hope to be there quite early. Who can I expect to find there when I arrive?
 

Naruto

Sealiner
Acid, thats the plan. Just picked up new barbel rod. Elbe Power Spin 7'.
 

Attachments

  • Elbe.jpg
    Elbe.jpg
    10.8 KB · Views: 132

Brakkanjan

Senior Member
Ek dink jy gaan die manne by die see bangmaak met daardie rowwe toerusting van jou Naruto ;)

Kan ons permitte koop by natuurbewaring se hek? Ons gaan mos daar in?

Nie lus vir moeilikheid nie.^^..
 

AcidHouse

New member
Not bad Naruto, But if u want I can bring by BLADE rod as well with and a trinidad 30 or my trinidad 50, then u can take a 5-7kg carp head as a bait, and as u hook that huge barble, you can surf him on top of the water while u bring him out.  I think I shall be bringing my BLADE and my Assasin along with the trini's and chase some huge barbels.
 

Osie

Senior Member
Well dit is nou so, ongelukkig sal ek dit nie kan maak nie het probeer planne maak maak dit gaan net nie werk nie.

So julle moet dit geniet en onthou asb die report en fotos
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het nog nooit baie sukses met karp gehad by Koppies nie, so ek sal karp teiken en as dit begin skemer word oorgaan na dikker lyn en 'n baber-aas dat hy deur die nag le tot die volgende more.

Ek dink dis wat ek gaan doen ;) 
 

Bruggie

Sealiner
Naruto wrote:

I think I am going to leave my generator at home. I am planning on going through on the friday. Hope to be there quite early. Who can I expect to find there when I arrive?
 

 

Ek gaan die Vrydag oggend se kant ry. Ek het die Vrydag af gekry, so ek gaan pak die oggend en sodra ek klaar is dan ry ek!

 

Hoe laat ry jy?
 

Brakkanjan

Senior Member
Kan nie glo die social is amper hier nie, sien al baie uit daarna. Daai dam het my al geroer met die geelvis lol.

Hier is my grootste vis wat ek nog gevang het by Koppies. Hopelik kan ek my fishing bietjie draai daar ;)

 

 
 

Attachments

  • S5000675.JPG
    S5000675.JPG
    25.1 KB · Views: 98

Naruto

Sealiner
Brakkies, sit net volgende keer bietjie sout by jou aas. Hou die geelvis en muddies weg. Onthou om koo mielies in te pak. En wurms. En P4/P5 gewigte.
 

Bruggie

Sealiner
Ok, dit is nou amper tyd vir die social. Kan ons die lys finaliseer. |Ek sien daar is een of twee wat dalk nie gaan maak nie.
 
Top