Ek hengel 2 tipes leaders manne
- XX se brown Cameleon 20 LBS. Ek gebruik ook dieselfde lyn vir my stroppe se skaglyn.[/*]
- Dan natuurlik gebruik ek ook Awa Shima se .4mm lyn. In die 20 KG breekkrag. Tuff as nails en knoop ook baie maklik. Jy kan groot sinkers hard cast sonder om te worry.
[/*]
My hooflyn is die XX se 7 LBS. Hy is goedkoop om te vervang en hou ook lank. Ek sal later die ander spoele vervang met 'n 10 LBS vir die dae wat jy kwaai haak of as daar beter tipe babers is.
Koppies dam:
- Duiwels en Vaaldam[/*]
- Molasse en Banjo(Skud strop in Vlapoeier)[/*]
- Perdeby en FX[/*]
- Almond en Strawberry
[/*]
Iemand het my die naweek vertel om weg te bly van groen Flouro, trek klaarblyklik baie geelvis.
As ek kan maak sal ek nie worry oor Canoes nie :kaykak , gaan nie lyne inroei nie, ek wil rus

Ek word weer mens by die dam.
Ek het 'n hele paar vliegmiere gevang, goed is so skaars soos hoendertande. Sal julle nog laat weet!