Social Koppies 19-20 March 2011

Osie

Senior Member
My probleem is net ek gooi my goed af.

Ek vang met Awa shima 8kg 0.025 lyn en ek gooi gedurig deur die goed af. Ek weet nie of dit my aksie is of die lyn te dun is of wat nie. Nou het ek al gedink of ek nie 'n bietjie dikker leader opsit ek kyk of dit werk nie.

Om eerlik te wees, ek weet nie meer nie, maar hopenlik sal iemand my kan wys maak daai naweek wat om te doen.
 

Bruggie

Sealiner
Osie, Daar is geen rede om skaam te wees nie.Ek myself gooi nog soos my gat so af en toe! dalk kan enigma as hy kom n paar tips gee.
 

SHINO

Senior Member
i can maybe get to 100m if not into the wind so for me dropping a line at 200m is k@k far...:pad:::D
 

CARP1

Sealiner
Dit maak nie sin nie Osie.Ek hengel .20 Diamond en gebruik 17lb XX-Bruin vir my leader,en ek het nog nooit daai leader afgegooi nie.
 

Osie

Senior Member
Dis dalk my probleem

Ek het nie 'n leader op, op die oomblik nie. Dit beteken ek gooi nou aspris sagter want ek is bang my goed trek een kant toe en my lyn hang hier voor my...
 

SHINO

Senior Member
what is the ideal leader length? read that twice the length of the rod is perfect... had a long discussion bout types and colour of lines on another thread but forgot to ask the ideal leader length... i don't fish with a leader at the moment
 

Osie

Senior Member
@Shino - Ek wens ek kan 100m cast, ek sal dit nogal geniet.

 

Ek dink ek moet hierdie naweek bietjie veld teoe gaan en kyk of ek nie my cast kan meet nie. Gaan dan sommer kyk wat gebeur met 'n leader.
 

CARP1

Sealiner
Shino,Im used to the old days when it was your rod length + 2 metres.

Osie,8kg is amper 18lb.Maak regtig nie sin nie.Veral nie met die Torpedo's nie.Hulle is redelik sag.
 

Osie

Senior Member
ok, dan moet dit my aksie wees.

Ek gaan bietjie na videos kyk die week en bietjie speel die naweek en kyk wat gebeur.
 

Bruggie

Sealiner
Osie, jy gaan definitief n verbetering sien as jy met n leader gooi.Ek het nooit n leader gebruik tot onlangs nie.Dit verbeter jou afstand met 100% en jy gooi nie so maklik jou goed af nie.
 

AcidHouse

New member
I've broken off many time, especially sometimes on 25lb as a leader.  And that is throwing with a P4 and reaching the 200m+.
 

CARP1

Sealiner
Ja Acid,but with violence you can also break off your finger in your.......;-).

Ive never broken the 17lb on a cast.Maybe its just the technique...?????

Honestly dont know.With the old Blue Marlins I went to about 130m.But those were OLD technology.The Okuma's are my 1st "modern" rods,and Im still learning them.

Ive probably gotten them to about 100m,and no hassles yet. 
 
Top