So with a lot of people on this forum I would like

So would you ever fish for a club?

  • Yes I will...

    Votes: 0 0.0%
  • Yes I had a good experience with them...

    Votes: 0 0.0%
  • No...

    Votes: 0 0.0%
  • No I had a bad experience with them...

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Joker

Senior Member
I voted YES

I joined a club this year/season.

I want to experience what all this fuss is about. One cannot sit on the outside and judge what's happening inside..

Besides, who knows... It might just be an awesome experience.
 
Joker wrote:

Which club did you join Joker?
 
mielie

Sealiner
Marthin wrote:
Mielie al wat ek en enige ander hengelaar vra. op daai 10 dae respekteer net ander hengelaars. omdat dit n kompetisie dag is beteken dit nie alle maniere moet nou by die kassie uitgegooi word en dat jy skielik meer reg het om te hengel op n spot as n ander nie.

Soos ek se, daar is manne wat tans nommers dra, wat net laasjaar verskriklik upset was toe hulle die een aand social gehengel het, en daar skielik n klomp mense uitslaan en ook daar begin gooi. Maar op n liga dag dink hulle of ander sulke gedrag is heeltemal aanvaarbaar.

Dis die enigste probleem wat ek nog gehad het met klubhengelaars.

Oor die politiek, dit pla my glad nie. Dit kom enige plek voor tensy jy op jou eie gaan bly op n eiland.

EK stem saam Marthin maar dit geld net so vir die social manne ook ne. Ons het ook al menigte male sulke probleme gehad met social ouens wat lekker gekuier aan kom op n spot en dan lekker skeef gooi en ook tussen n mens indruk maar weet jy wat ons kom bitch en moan nie daaroor nie. Ons werk maar rondom dit, seker maar omdat klub hengelaar meer gewoond is daaraan om langs mekaar te hengel.

Maar daar is n paar manne wat dink dit is hulle reg en dit is verkeerd. So ja die klub en social manne moet maar net die dinge uitsort op die beach en dan is daar nie sulke stories soos die nie. Enige hengelaar moet maar net die ander respekteer maak nie saak wie jy is nie.
 
KLIPVIS

Sealiner
Stapies jy rugby of krieker gespeel by n klub ? indien Ja weet jy presies hoe dit by hengel klubs gaan , indien Nee trek tekkies aan begin bol jol of tel n stok op en kom gooi saam ! Marthin jy raak sag , paar maande gelede het jy mense met nommers op gehaat , nou begin jy hulle like , volgende move is n nommer op jou rug ! :) dank Vader ons bly nie in Durban nie , daar sou jy vinnig geleer het om jou humeur te beteel as daar 100 manne staan en shad vang.

Coming over !
 
Marthin

Sealiner
Klipvis kom vang chokka daar op kalkbaai hawe ou maat... Dis daar waar hulle ou Leon innie water gegooi het!!

Daai plek maak durban mak lyk....

Yip dink ook ek raak sag op my ou dag.

Mielie yip sulke karakters kry jy orals.... daar by melkbos slip dop hulle gereeld uit... ek en my oom het eendag daar by steenbras rivier mond by die kransie lekker gelag toe hulle een klein chillertjie met aas en 3 bokse met drank afdra... nie lank nie to klap een se kop daar teen die klippe toe waai hulle maar weer. Het ook een aand lekker gelag toe n perd daar by mosselbaai hawe aankom en skuins oor almal se lyne gooi.

My pa vang toe so opgeskote hammerkop haai, en die perd laat weet daai is sy livebait... die grinder en papgooi stok het dadelik die een ou van die karoo laat se "nee wat ons maak 2 gaffs aan mekaar vas dan kry ons sommer ons livebait daar van die eiland af".

Respect goes a long way. Stapies ek se steeds as jy nie oor die weg kan kom met 50m spasie nie, gaan jy n lang hartseer somer beleef. Broken road moet jy heeltemal vermy. En ek kannie wag vir die thread wanneer jy sit en visvang en Nartjie besluit dis net die spot vir sy treknet vandag nie.

Best of luck ou perd, ek vermoed of jy gaan jou siening verander, of jy gaan begin rolbal speel.
 
Stapies

Sealiner
In 'n rugby club in Engeland. So ja het rugby gespeel en die club was great fun. Maar dit het baie tyd ook opgeneem maar dan was dit vir sport en iets wat ek geniet. Was bietjie ver van die see af... Ek moet se ek geniet dit meer om vis te vang as om rugby te speel maar ons het nie die politiek gehad nie.

Snaaks genoeg daar was die k@k op die veld uitgesort en almal het goed oor die weg gekom. Die lede wat swak gedrag gehad het was eenvoudig weg gejaag. Nou ons almal weet dit het al n sommige clubs in die kaap gebeur dat lede gejaag is. Maar dan onder omstandigehede jaag mense soms aan.

Veral die kuiertjies na die game...lol Ek dink da is nog paar fotos wat ek nie sal wil expose nie... :fbash:fbash:fbash:fbash
 
Ek het baie geduld Marthin, en eintlik laat ek graag manne nader as 50m van my staan. Veral as hy vra gee jy om? Dit is maar net timing wat 'n factor speel. As ek 'n groot vis baklei dink ek nie moet 'n man 'n lyn naby my gooi nie... Dit ontstel my. Ek haal selfs vir 'n ane ou my stok uit onder omstandighede net om seker te maak hy land sy vis en dat ek en hy nie koek nie.

Die crowds pla my nie. Jy ken die Skurwe bankies en het al gesien hoe dit lyk op 'n besige dag. En by die saal ook. Dit is okay. Dan moet die manne net reguit gooi of weet wa sy merk is! Maar ek geniet stilte en haat 'n crowd wat kyk hoe ek iets doen. Hulle is 99% vani tyd in die pad en ek het al 'n ding so verloor...
 
Stapies wrote:
In 'n rugby club in Engeland. So ja het rugby gespeel en die club was great fun. Maar dit het baie tyd ook opgeneem maar dan was dit vir sport en iets wat ek geniet. Was bietjie ver van die see af... Ek moet se ek geniet dit meer om vis te vang as om rugby te speel maar ons het nie die politiek gehad nie.

Snaaks genoeg daar was die k@k op die veld uitgesort en almal het goed oor die weg gekom. Die lede wat swak gedrag gehad het was eenvoudig weg gejaag. Nou ons almal weet dit het al n sommige clubs in die kaap gebeur dat lede gejaag is. Maar dan onder omstandigehede jaag mense soms aan.

Veral die kuiertjies na die game...lol Ek dink da is nog paar fotos wat ek nie sal wil expose nie... :fbash:fbash:fbash:fbash

Plaas pak jy jou visvang goed nou sit jy en tik op sealine. More moet daar ernstig gehengels word!!
 
Nou ja toe dan weet jy wat om volgende keer te doen as dit weer gebeur! Sort dit dan en daar uit!
 
Stapies

Sealiner
BergieVisserman wrote:
Stapies wrote:
In 'n rugby club in Engeland. So ja het rugby gespeel en die club was great fun. Maar dit het baie tyd ook opgeneem maar dan was dit vir sport en iets wat ek geniet. Was bietjie ver van die see af... Ek moet se ek geniet dit meer om vis te vang as om rugby te speel maar ons het nie die politiek gehad nie.

Snaaks genoeg daar was die k@k op die veld uitgesort en almal het goed oor die weg gekom. Die lede wat swak gedrag gehad het was eenvoudig weg gejaag. Nou ons almal weet dit het al n sommige clubs in die kaap gebeur dat lede gejaag is. Maar dan onder omstandigehede jaag mense soms aan.

Veral die kuiertjies na die game...lol Ek dink da is nog paar fotos wat ek nie sal wil expose nie... :fbash:fbash:fbash:fbash

Plaas pak jy jou visvang goed nou sit jy en tik op sealine. More moet daar ernstig gehengels word!!

Ja jou lang xxxxxx!!! Kyk sommige mense werk nog vandag so ek ry eers na dit... Ek het so klein afsprakie met die leervisse by kleinbrak en dan afhangende van die weer dink ek gaan ek my kwota galjoen en kraker ook haal...

Ek dink jy kan jou walking boots antrek... en dink die water nou warm genoeg om die wader te bere!!!lol

Mooi praat!
Admin "K"
 
KLIPVIS

Sealiner
Stapies dan moet jy my neef ken hy het ook rugby gespeel in Engeland , hehehehehehehe

Nou ma dan het jy dit n klub is n klub klomp mense saam wat saam kompeteer teen ander klubs , baie verskillende mense saam bymekaar en ja dinge kan seker bietjie hak nou en dan, wat ek eintlik try se is , ons is almal hier om hengel te geniet maar party kompeteer tog teen ander al verskil die mate van kompeteerend wees van persoon tot persoon.Die meerderheid henlaars love dit as iemand anders iets vang al is dit in komps , daar is natuurlik die een of twee suur klonte maar ek sal se 98% van hengelaars like dit om n vis te sien uitkom.Die manne was jy beskuldig het is van die wat like om iemand n vis te sien vang.

nou daarsy hy nou , alles op die lippe , almal verstaan nou mooi ! nou gaan die bronsies huil my maat !
 
soulfly

Member
All clubs have one or two people that you won't get along with, but you will find that in any group of people.
Joining a club and fishing league was one of the best things I ever did for my fishing, you will learn more, that is a given.
You fish different areas, in some of the worst weather imaginable but it stills beats the hell out of sitting around at home watching TV.
It also gives you the chance to meet more like minded people who share the same insanity for fishing.
 
Psy

Sealiner
Marthin wrote:
Klipvis kom vang chokka daar op kalkbaai hawe ou maat... Dis daar waar hulle ou Leon innie water gegooi het!!

Daai plek maak durban mak lyk....

Yip dink ook ek raak sag op my ou dag.

Mielie yip sulke karakters kry jy orals.... daar by melkbos slip dop hulle gereeld uit... ek en my oom het eendag daar by steenbras rivier mond by die kransie lekker gelag toe hulle een klein chillertjie met aas en 3 bokse met drank afdra... nie lank nie to klap een se kop daar teen die klippe toe waai hulle maar weer. Het ook een aand lekker gelag toe n perd daar by mosselbaai hawe aankom en skuins oor almal se lyne gooi.

My pa vang toe so opgeskote hammerkop haai, en die perd laat weet daai is sy livebait... die grinder en papgooi stok het dadelik die een ou van die karoo laat se "nee wat ons maak 2 gaffs aan mekaar vas dan kry ons sommer ons livebait daar van die eiland af".

Respect goes a long way. Stapies ek se steeds as jy nie oor die weg kan kom met 50m spasie nie, gaan jy n lang hartseer somer beleef. Broken road moet jy heeltemal vermy. En ek kannie wag vir die thread wanneer jy sit en visvang en Nartjie besluit dis net die spot vir sy treknet vandag nie.

Best of luck ou perd, ek vermoed of jy gaan jou siening verander, of jy gaan begin rolbal speel.

Nee wat manne you can keep your club hengeling, fishing 20~50mtrs from another man, crossing lines....nee wat.

I fish for the pleasure, with my tjommies in the stilte, and if I see someone close by, I stay away from him, to give him his space too.

Theres many fish in the sea, and many places quiet enough to find them.
 
Serra Moz

Sealiner
I have joined Clube Maritimo in Maputo (Mostly for boating) not R & S. What I do enjoy at the club is the quality of people, mutual respect and helpfulness of members. Besides fishing and boating it's a family orientated club which offers sailing, swimming, gym and many more to the members and their immediate families. Rude behaviour will not be tolerated, so yes if this club offered R & S activities I would have certainly joined them.
 
Thunder

Senior Member
I voted no cause I live in JHB and can not always be at the sea to fish. I hate fresh water because I make pap, braai meat and eat it myself. There is enough gungh for them to eat and the taste like mud!!:SSS

I fish when I go on holiday and also do my kite fishing the same time.

I used to fish club but no more. Like people said, politics is an ugly thing and then it gets personal.

I rather fish when I can and go hunt and shoot when I want. No politics and no MUST DO NOW!!!
 
Simen

Sealiner
Being in any club is much like the way you lead your life.

If all small things in life bother you, small things in the club (politics ) will also bother you.

Anything (good or bad) in life only effects you if you get involved with it.

Enough of that now.

I have read the previous posts on this and there are 2 factors that seem to be mentioned on a couple of posts.

One is the attitude and the other is casting, standing close to each other, burning off and all that goes with that.

Now being a competitive angler should put you in a cut above the rest, not in knowledge and ability but in attitude.

Your attitude should now be better because you now should know better.

I can only speak of tournaments I have fished in and let me tell you something, dont fish in any tournament if you are finicky about, crossed lines, a guy to close to you etc, etc.

A tournament caster, rubs shoulders with the next guy and casts, even if it is over him, they simply switch places, why because they understand the nature of angling in a confined space, the next skew cast could be his, and the other guy does the same for him.

what is the difference with social angler standing next to a league angler, NOTHING. You the league angler should just inform the guy with "lets swop places"

If you have never crossed lines, switched places, helped a fellow angler landing a fish, you have never fished competitively, you have only participated on league level.

On the pic added, thats the size of your "area", standing chest deep in the water and casting, if you never done a skew cast with conditions like that ??????? There simply is no room to move further apart. But if thats where the fish are biting, thats where you want to be.

As you see one guy has a fish on, he has right of way, if he pics up one of the other guys lines, that guy simply lets out line until this angler has landed his fish, next time it may be the other way round.

Now that competitive fishing, not only taking part in a league.
 
Attachments

  • Nationals 2011 338 (Small) (2).jpg
    Nationals 2011 338 (Small) (2).jpg
    21 KB · Views: 78
Top