Lyk na n mooi paar Hottentot, niks soos n vars Hottentot op die kole saam met n koue verversingtjie nie...
Ek het ook n vriend wat nou en dan saam met my gaan, haal my hoed vir hom af om vrywillig te gaan K#$K voel en seesiek kry net om n paar vissies te vang...
Die man verdien n medalje vir probeer.
Stywe Lyne:fishn