peks@mweb.co.za
Senior Member
Ek en Willie met 3 seuns uit by Yzer 09h30 vanoggend. Vang 18 snoek tussen ons twee 2.5NM agter meeurots. seker 20 verloor - do%%erse robbe. Seuns almal vas op snoek net vir robbe om weg te vat. Nogtans lekker dag ! Soos ou Mannie wat die kafee op Yzer gehad het altyd in sy rasperstem gese het - there is always snoek at Yzer !!
