SMOOTHEHOUND DERBY

Slymslak

Senior Member
Bert se daar is n interclub daai dag vir die wp manne ,gelukkig is die meeste van ons free sorry wp manne

Hengel daar nog manne vir die wp liga na hulle nie mag slide nie,lol net n grappie
 

stinkmossel

Sealiner
GREAT MANNE! ONS HENGEL DIE HELE LANGEBAAN AREA, VAN SPREEUWALLE REG DEUR TOT VERBY DIE YAGHT CLUB. SLYMSLAK, EK SAL N TAG NOMMER PLEKKIE VIR DIE TAG MANNE MAAK. HOPELIK KRY ONS GOEIE INFO UIT. SO JA, SO VER IS DIT: STINKIE SLYMSLAK PATRICK C MANGI EN CO. RIAAN THE LEGEND BASTION SANDY SLIDER

CPT FLY

OOM KOPER

ARMAND

SUBARU SEUN

STREPIE (TENTATIEF) EK SAL LATER DIE ANDER NAME BY SIT.
 

cptfly

Senior Member
stinkmossel wrote:
GREAT MANNE! ONS HENGEL DIE HELE LANGEBAAN AREA, VAN SPREEUWALLE REG DEUR TOT VERBY DIE YAGHT CLUB.

SLYMSLAK, EK SAL N TAG NOMMER PLEKKIE VIR DIE TAG MANNE MAAK. HOPELIK KRY ONS GOEIE INFO UIT.

SO JA, SO VER IS DIT:
STINKIE
SLYMSLAK
PATRICK C
MANGI EN CO.
RIAAN THE LEGEND
BASTION
SANDY SLIDER

EK SAL LATER DIE ANDER NAME BY SIT.
I am in as well
 

Koper

Senior Member
Reg - Sover is ek & Armand in.:wfish

Ons is so lus vir visvang - julle kan eintlik maar die kittygeld direk aan ons oorbetaal, spaar julle die moeite vir later.
 

stinkmossel

Sealiner
Koper wrote:
Reg - Sover is ek & Armand in.:wfish

Ons is so lus vir visvang - julle kan eintlik maar die kittygeld direk aan ons oorbetaal, spaar julle die moeite vir later.

ek like daai confidence....

right manne, dis 2 weke en counting! ons weet nou die stompe byt goed, so daar sal iets vir die pan verwagte wees terwyl ons gooi vir die smoothies.

 
 

stinkmossel

Sealiner
so to recap, 1mm leader, 1mm hook trace. keep it simple, oh ja, and your heavier rod... if somebody need help with tying on a leader, i will gladly assist when we meet at the garage.
 

stinkmossel

Sealiner
gaan lekker wees! soos jy kan sien , die hoek is nie te groot nie, en dis hoe die circle werk. moenie te groot gaan nie, hulle het maar klein bekkies, so hoe sterker  en kleiner,hoe beter. die mustads wat ek gebruik kry ek vir R15 +- vir 5.
 

Attachments

  • 100_1155.JPG
    100_1155.JPG
    23.9 KB · Views: 85
Top