SMOOTHEHOUND DERBY

stinkmossel

Sealiner
howzit manne.
i am thinking of planning another smoothie derby in the next month or 2. last year was great sports with everybody getting fish, up to 8 fish for some guys.

it would be either langebaan or melkbaai, afternoon into the night session. probably end of october'ish.
the finer details will be sorted out later.
nothing fancy, just a lekker get together, maybe put something in a pot for biggest smoothie of the evening?

who would be interested in joining.
groete
stinkmossel
 

stinkmossel

Sealiner
ja, al die vis sal ge release word, en gemeet word met n selfoon pic/camera pic.
seker nie te moeilik nie, of wat dink jy?
 

Slymslak

Senior Member
Te moeilik om dit nie te verstaan nie,wat gooi ons in die pot ,ek bring ert-appels en uiwe....sal seker so 5 tot 10 manne kan bymekaar kry,as hul vroue dit sal toelaat!besluit op n datum
 

Strepie

Sealiner
Klink lekker, ek het nog nooit die smoothies getakel nie so dit sal lekker wees vir 'n afwisseling. Sit my op die lysie.
 
jis mater dit sal mos nou mooi loop! Laat weet wanneer dit is dalk kan ek n plan maak. Ek het die 22ste oktober n weskus komp aan so daai naweek sal dit ma sukkel
 

stinkmossel

Sealiner
ons kan n pot maak, maar ek het meer gedink aan n R20 of iets,
armand, ek sal dit in gedagte hou, sal lekker wees om weer n gooi saam met die boere te maak. sommer vir oom koper ook saam sleep.
 

PatrickC

Senior Member
I'm defintely in! Probably another two or three guys will join me again. Last years little mission was great!
 

ridhaa

Member
I'd love to join as well, seeing as how even though I fish for eds I only catch sharks anyways, mostly little ones though. I'm a total novice with regards to ined fishing so if anyone wants to lend a newbie an informative hand as to setup, baits , traces and how and where's it'll be much appreciated! Thanks in advance
 

bastion

Senior Member
Heya guys,

I would also be pretty keen to join for this and know a few other guys that might be keen.

Will watch for the dates and then let you know.

Later
Grant
 

Speedmaster

Senior Member
Melkbaai het lekker smoothies nou. Was laas naweek uit op die kayak. Het `n paar gevang en paar grotes verloor. Nooit geweet hulle vat so hard nie.
 

Joker

Senior Member
Dit klink na n goeie plan. Laat net weet nader aan die datum.

Ek het verlede jaar se se report gelees en dit het geklink asof die manne hulle lekker geniet het.

Soos reeds bo gese sal ek ook so n bietjie lyding makeer mov die tackle, aas, lyn, leaders, hoeke, stroppe, ens wat benodig word.
 
Top