SMOOTHEHOUND DERBY

cptfly

Senior Member
bastion wrote:
Heya guys,

I would also be pretty keen to join for this and know a few other guys that might be keen.

Will watch for the dates and then let you know.

Later
Grant
Yes I am very keen as well
 

stinkmossel

Sealiner
great response manne!
i will check the tides etc and let you guys know what the date is.
i will post a pic or 2 regarding baits etc.
you can fish the whole langebaan area again, we will just meet up at the total garage before and after the time.
but i will confirm the finer detail later.
 

stinkmossel

Sealiner
wat dink julle, elke man gee n R20 en dit gaan in n pool in, grootste smoothie kry helfte, meeste smoothies kry ander helfte.?
 

Tackle Slut

Senior Member
Hitting the BAAN early tmoro morning tides are looking good got some great baby chokka that need molesting by the smoothies can't wait weather is perfect and tides are great anyone else heading that way?
 

stinkmossel

Sealiner
OK MANNE. DIS DIE 15 E OKTOBER. 1PM BY DIE TOTAL GARAGE IN LANGEBAAN. 2PM SE KANT LINES IN.
GROOTSTE SMOOTHEHOUND WEN.
GROOTSTE SAK WEN
LINES UP 9PM
R20 PER MAN, GAAN IN DIE POEL VIR DIE PRYS GELD.
KAN ALMAL NET BEVESTIG , EK GAAN SCORE CARDS MAAK VIR ELKE MAN.
 

Slymslak

Senior Member
Klink soos n sweet plan ,kan ons die hele langebaan area hengel tot by speeuwalle of net tot by die spit ,gee bietjie details da ou swarie,Ek is seker die manne wil graag weet en onthou dit is n lekker casual get together  en nie n comp nie ,en daar is geskenke vir die grootste sak,en vis en nie pryse nie

Verder hoop ek ons kan die dag gebruik om "navorsing" te doen op die smoothies wat al getag was met Oritags die vorige jare,
 Rean sal jy n plekkie op die weight card los om tag nommers neer te skryf groot asb!! dan klap ons sommer n paar vliegies met een klap "vir n goeie doel"

En al die manne wat ken van harderkoppe en baby tjokkas gooi nooi om saam te kom want dit gan n jol wees !!!!:clap12
 

Slymslak

Senior Member
Bert ek nooi jou en junior ook hartlik uit om saam te kom hengl ,laat weet daar vir stinkmossel of julle ook in is
 

Mangi

Sealiner
Klink reg vir my. Gaan 'n eerste wees, so hopenlik haak ek so een of twee!!

Wag net vir confirmation van 'n paar ander ouens af dan sal ek my totaal mense deurstuur.
 

Slymslak

Senior Member
Sandy slider jy mag dit ook nie mis nie ,laat vir Peet , Trevor en Stan ook weet van die bymekaar kom,dit is nou as Stan se ma nie weer trek nie en die res van julle so laat mag uitbly in die aand!
 
Top