Simen Lady Coach

Mev. Spyker

Senior Member
Simen: Coach of the Hentiesbay Ladies.

We made him feel welcome, does'nt he look sexy ???????????
 
Attachments

  • IMG_6306 (Small).JPG
    IMG_6306 (Small).JPG
    21 KB · Views: 107

alwyn

Senior Member
Ek twyfel of julle met hom verkeerd kan gaan, voorspoed, sterkte en vasbyt Simen.;);). Dames werk mooi met hom::slr::
 
Mev. Spyker

Senior Member
He was the best coach, and we won, Thanks Simen we could'nt asked for a beter coach you were great. And so gentle to use.

Out off Simen's team who got a Namibian team.

Marina Kruger -  team to fish Italy in Oktober

Marina Kruger, Cecil Laubscher -  team to fish South Africa

Namibian President team

Joey Venables and Lydia Diedericks

Thanks Simen your the best oh and Simen is our Manager of the team fishing South Africa.
 
Fanie

Sealiner
O NOU sien ek, dis die seerower hoed wat hy op het wat 'anders' is... Wys jou net hoe onoplettend mens is. Vir 'n oomblik gewonder waarom die foto's op is ;-)

Ha ha.. daai eerste foto se 'As nog een ou my soen met lipstiek aan' :-D

Julle dames kan darrem lekker kwaad doen ne'.
 
Fanie wrote:

Ons moes hom laat welkom voel of hoe, hy het dit nogal baie goed gevat, maar toe ons by die mans instap moet ek sê was hy 'n paar maal rooi, neem hom ook nie kwalik.
 
Spyker Kruger wrote:

Ons moes hom laat welkom voel of hoe, hy het dit nogal baie goed gevat, maar toe ons by die mans instap moet ek sê was hy 'n paar maal rooi, neem hom ook nie kwalik. "Marina"
 
Simen

Sealiner
Spyker Kruger wrote:
Fanie wrote:
O NOU sien ek, dis die seerower hoed wat hy op het wat 'anders' is... Wys jou net hoe onoplettend mens is. Vir 'n oomblik gewonder waarom die foto's op is ;-)

Ha ha.. daai eerste foto se 'As nog een ou my soen met lipstiek aan' :-D

Julle dames kan darrem lekker kwaad doen ne'.
Ons moes hom laat welkom voel of hoe, hy het dit nogal baie goed gevat, maar toe ons by die mans instap moet ek sê was hy 'n paar maal rooi, neem hom ook nie kwalik.
:fbash   My maat van yster en plaat, ek sal my "revenge" kry. ::S
 
Koper

Senior Member
BWAH!!!!!!!!!!!!!

Marina het my vertel wat hulle plan is, maar ek moet se dit het stukke beter gekom as wat ek my in my wilste drome kon voorstel.

Mooi aan julle dames, julle het die ou yster mooi vas gevat & gesmee.

Simon, groot ::respekt: aan jou dat jy wragtig die manne so loop aanvat, ek hoop jy daai kilt op die regte manier gedra?????:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:

Wat Marina nie vertel het nie was dit dit die ou se verjaarsdag ook nog was op die koop toe, so ek neem aan hy's eintlik driedubbel gestraf!
 
Simen

Sealiner
::cavmnja, se jy wat nou daar ver sit en oor 'n afstand lag:hyst:, jy het van alles geweet en niks vertel nie, goeie maat wat jy is.:fbash  :swear
 
Top