Simen wrote:



Ek sal maar stilletjies ontrek, kon darem maar nie Marina se vertroue so breek nie!


Belowe ek sal volgende keer jou kant kies.......
::cavmnja, se jy wat nou daar ver sit en oor 'n afstand lag, jy het van alles geweet en niks vertel nie, goeie maat wat jy is.
:swear



Ek sal maar stilletjies ontrek, kon darem maar nie Marina se vertroue so breek nie!


Belowe ek sal volgende keer jou kant kies.......
, jy het van alles geweet en niks vertel nie, goeie maat wat jy is.
:swear

