Ons moes hom laat welkom voel of hoe, hy het dit nogal baie goed gevat, maar toe ons by die mans instap moet ek sê was hy 'n paar maal rooi, neem hom ook nie kwalik.O NOU sien ek, dis die seerower hoed wat hy op het wat 'anders' is... Wys jou net hoe onoplettend mens is. Vir 'n oomblik gewonder waarom die foto's op is ;-)
Ha ha.. daai eerste foto se 'As nog een ou my soen met lipstiek aan' :-D
Julle dames kan darrem lekker kwaad doen ne'.
Fanie wrote:Ons moes hom laat welkom voel of hoe, hy het dit nogal baie goed gevat, maar toe ons by die mans instap moet ek sê was hy 'n paar maal rooi, neem hom ook nie kwalik. "Marina"O NOU sien ek, dis die seerower hoed wat hy op het wat 'anders' is... Wys jou net hoe onoplettend mens is. Vir 'n oomblik gewonder waarom die foto's op is ;-)
Ha ha.. daai eerste foto se 'As nog een ou my soen met lipstiek aan' :-D
Julle dames kan darrem lekker kwaad doen ne'.
Fanie wrote:Ons moes hom laat welkom voel of hoe, hy het dit nogal baie goed gevat, maar toe ons by die mans instap moet ek sê was hy 'n paar maal rooi, neem hom ook nie kwalik.O NOU sien ek, dis die seerower hoed wat hy op het wat 'anders' is... Wys jou net hoe onoplettend mens is. Vir 'n oomblik gewonder waarom die foto's op is ;-)
Ha ha.. daai eerste foto se 'As nog een ou my soen met lipstiek aan' :-D
Julle dames kan darrem lekker kwaad doen ne'.
My maat van yster en plaat, ek sal my "revenge" kry. 






