Hi Leon
Dis die GTE C 8000 met spaar spoele. baie goeie kondisie is maar `n jaar en `n bietjie gebruik. R600
Dan het ek ook een xt(sal net bevestig watter model) 10,000, ook met spaar spoel dieselfde kondisie vir R700.
Dis `n pel van my wat al sy toerusting verkoop onderandere Stokke, boks met dips, stands alarms ens
En ook `n boot met trailer en trawling motor...As jy sou belangstel. LOL