Shimano Reels

Waldok

Senior Member
Kyk maar eers hoeveel jy wil spandeer Danie. Goeie tweedehandse baitrunners is baie skaars. Oorweeg miskien om hulle nuut te koop, maar soos ek se, hoeveel wil jy spandeer. Miskien sal iemand jou kan help.
 

Jake the Snake

New member
Hi Leon

Dis die GTE C 8000 met spaar spoele. baie goeie kondisie is maar `n jaar en `n bietjie gebruik. R600

Dan het ek ook een xt(sal net bevestig watter model) 10,000, ook met spaar spoel dieselfde kondisie vir R700.

Dis `n pel van my wat al sy toerusting verkoop onderandere Stokke, boks met dips, stands alarms ens
En ook `n boot met trailer en trawling motor...As jy sou belangstel. LOL
 
Top