Second last cob of 2010

oomfaan

Senior Member
I went out tonight to catch the last cob for 2010 and had lots of fun. The wind was not as bad as this morning, but I lost a few nice fish (was only playing around and testing my new FF). This was the second last cob caught in 2010. The last one was taken by the taxman. I hope the seal gets heartburn from the tuna hook.
 

Attachments

  • 31-12-2010.jpg
    31-12-2010.jpg
    42.8 KB · Views: 630

oomfaan

Senior Member
Dankie Kopper. As ek net die tools daar gehad het, het ek hom gekastreer.
Ek is nou op pad om die eerste ene vir 2011 te gaan soek.
 

p49

Senior Member
Nice fish do u fish melkbos in this nice weather? Was thinking of throwing first one of 2011 at sunset any suggestions-and all the best for 2011
 

oomfaan

Senior Member
Dafishking wrote:
Baie geluk oomfaan en voorspoedige nuwe jaar aan almal. Die jaar gaan die visse poefies.
Sommer my eerste BLANK vir 2011 gehad. Kom nou net van Ganzekraal af. Die water was baie koud. Ek soek nog die vissies wat gaan poefies.
 

drkobus

Senior Member
Hoek werk die Garmin en watter battery gebruik jy. Waar en hoe het jy hou oog instaleer. Ek het onlangs Naki 8850B hand-hou Finder gekoop vir R900. Paar keer uit in Saldanha en Langebaan. Baie eenvoudige skerm. Wys baie min detail, Maar AS HY Sê daar is vis, DAN IS DAAR VIS. Nog nooit laat sak waar hy wys daar is vis en nie iets gekry nie. Gebruik 4 mini penlights en battery leeftyd goed. Baie gelukkig met hom. Oog laat ek sommer oor die kant hang. Gaan in die jaar aan pyp monteer dat hy bly af wys al loop my kayak teen normale spoed. Moet tans stadig gaan as laat sak , want oog swaai agter toe.
 

oomfaan

Senior Member
Baie gelukkig met hom. Nog net 3 keer uit gewees, maar hy werk lekker in die dag en nag. Die battery het ek saam met hom gekoop, dieselfde as 'n alarm 12v geseelde battery. Dit en die oog binne in die romp gemonteer. Wys baie detail wat ek nog nie alles verstaan nie, maar respond vinnig op diepte veranderings. vanoggend se swelle kon ek lees as 2.1 meter verskil in diepte.

Die water was 11 grade en dit is seker hoekom die vis nie wou byt nie. Ek kon sien hoe hulle verby my aas swem, baie vrustrerend!
 

oomfaan

Senior Member
Ja Patrick, kleintjies en grootes. naby die bodem en in die middel van die water.
Moet nog leer om die bodem te lees soos in hard of sag ens. maar die visse was duidelik en 'n verskil tussen vis en kelp.
Patrick wrote:
Hey Faan, kon jy die vis vannoggen sien?

Baie geluk met die vis wat jy gevang het.
 

Dorado75

Sealiner
nice catches Oomfaan! You should look into getting a tagging kit and start tagging some of those fish! I tagged quite a few Kob and Geelbek in Melkbos, only had one tag recapture to date so far but it was from Stillbay, so those kob travel!!!!
 

Troy13

New member
Hallo ek stel baie belang in kayak visvang, bly in Durbanville , so Melkbos is seker die beste vir my. Enige plek wwar ek kan aanklop vir meer inligting
 

Troy13

New member
Hallo ek stel baie belang in kayak visvang, bly in Durbanville , so Melkbos is seker die beste vir my. Enige plek wwar ek kan aanklop vir meer inligting
 

oomfaan

Senior Member
Troy, kyk op die paddle ski forum ( http://www.sealine.co.za/view_forum.php?id=26 ). Daar is al baie geskryf oor die topic. En jy is welkom on my te kontak as daar iets spesifiek is wat jy wil weet. My tariewe is baie bekostigbaar.
 
Top