sacs membership form

tick tock

New member
siocnarf wrote:

You see I am not stupid and I have kept pages and pages of records  of e-mails and web pages which I can use to proof my point.





I Beg to differ on that Quote ::S::S::S::S


Why would one waste all your time and effort on such things you have no interest in being part of

Sounds pretty STUPID  to me::S::S::S::S

 

Reading what most of you Anti SACS boys have got to say is pretty interesting and I find it obvious that your fight is not with SACS but more with AD

 

 

 
 

caranx ignoblis

New member
Thanks siocnarf for a vague, rhetorical,response again. Think I will just assume that you anti South African Carp Society for personal reasons between you and AD.
If I may be so bold as to suggest that maybe you lack understanding regarding the greater good of promoting Specimen in SA and growing the facet with all its imperfections into something of substance.
You come across as having a substantial amount of knowledge as to how things happen and I request that you consider using this knowledge in a positive manner for the common good to grow specimen and not for personal vindication.
Apologies for being a bit slow and not catching on as fast as some but seems to me every question is answered with a question and gets a little tiresome.
I dont think it is such a major issue anyway because only about 10 people seem to be interested in the subject anyway. Hope this is not a reflection of where specimen numbers are heading in the future.
 

JENEL

New member
CI. nice saying on all your replies.

Almal van julle wat so negatief is oor SACS....kry "grip", julle klink soos klomp skool laaities wat nie julle sin kan kry nie en wil altyd iets te se he maar niks daaromtrent wil doen nie.....maar dit is mos makliker om mekaar in die rug te steek en dan met jou stertjie tussen jou bene weg te hardloop. Jinne manne, hoekom staan ons nie liewer bymekaar, gee ons insig en ondersteuning aan SACS en ek glo alles sal dan vinniger uitwerk vir almal...maar met tyd. Dan is ons almal een groot happy family.

Wel, dit waarvoor SACS staan en wat dit vir ons karp spesie hengelaars wil doen gee my genoeg rede om by hulle aan te sluit teen daai fooi, ek het niks om te verloor nie en as hulle dinge begin vlot loop dan sal ek die voordeel daaruit kry.
 

siocnarf

New member
Tick Tock

What you seem not to understand is that SA needs an organisation like this which is properly run by its members for the sole advantage of its members and I bet you my old underpants that eventually it will happen.

You cannot run an organisation like this like a dictator.

It was no trouble keeping record - copy and paste is easy for us boertjies and I in any case keep all my e-mail records dating back to 1998.

I sometimes wonder what your real attitude would be were you still in SA and not sitting far away in Adelaide.

Have fun Douglas
 

Jors

New member
Eviljohny e-mail my asb by Klokow@absamail.co.za met jou besonderhede sodat ons die password kwessie rondom SACS kan uitsorteer en jy toegang kan verkry.

Groete,

Julius
 

Jors

New member
Daar is 'n wanbegrip dat SACS deel is van OP. Dit is nie so nie. SACS is 'n vereeniging onafhanklik van OP alhoewel Andre Dicks in sy persoon uit sy persoonlike besigheid finansieel meer bydra tot SACS. OP maak nie geld om SACS te finansier nie want OP is 'n gratis site. OP word tans gebruik as spreekbuis vir SACS tot SACS dmv die nuwe site sy eie ledeforum open. Dit sal slegs gebruik word vir SACS aangelenedhede. Dit kom binnekort met die nuwe SACS site.

Geen disrespek teenoor SL bedoel met die post nie. SL is 'n great forum en ons lede gaan steeds SL en ander forums ondersteun volgens hul keuse.
 

siocnarf

New member
Jors

Vir wie probeer jy "fool".

Ag nee man jy onderskat nou my intelligensie.

Niemand sê dat SACS deel is van OP nie. Wat wel gesê word is dat dieselfde persoon wat nie sy beloftes kan behou in beheer staan van beide OP en SACS.

En dit is feite.

Dit gaan ook nie oor finansiering nie dit gaan oor om dinge te doen en nie net leë beloftes te maak wat nooit nagekom word nie.
 

Jors

New member
Siocnarf ek is bly ons die bovermelde issues per PM kon uitsorteer en jy weet nou waar ek staan mbt SACS en die passie wat ek daaraan heg. Ook bly dat jy besef dat ek niemand probeer fool nie en werklik SACS en sy lede se belange op die hart dra.

Dit is al waaroor dit vir my gaan: om SACS te laat groei deur sy lede. Ons het almal 'n rol te speel hoe gering ookal... of lede net wil hengel of artikels skryf of betrokke wil raak by enige toekomstige aktiwiteite of verkies word tot die toekomstige bestuur van die vereeniging.

Dit is waarheen SACS oppad is en al sy committed lede sal hul spreekbeurt kry om aan te dui wat hul dink.

Die uitslag van die verkiesing van die SACS Management Committee sal bekend gemaak word en op die nuwe site geplaas word vir almal om te sien en die SACS lede sal besluit wie daar gaan wees. Dis in proses soos SACS lede tans op die site sal kan waarneem in die nuus afdeling.

Geen politiek betrokke maar slegs gesonde spesiehengel sportmangees word tydens die nominasie tydperk en verkiesings verwag, want dit is wie committed SACS lede is: "Specimen Carp Anglers!!!"
 

kaboem

Sealiner
Ok Boys Kom Ons kalmeer nou... Dit is nou al twee dae na die bloedruk weer so bietjie die hoogte in geskiet was.

Jors

Baie dankie vir jou input, Boys ek het self met AD gister n 48 minute lang gesprek gehad en alles vat pla op die tafel gesit. Soos Jors gese het daar word n members committe binnekort gekies wat  net sacs en sy members se belange op die hart sal dra.

Die dinge gaan binnekort begin gebeur en daar is ook baie ander interesante dinge waaroor ek nog nie kan praat nie maar wat binnekort op die website te sien gaan wees.

Manne dis nou hoogtyd dat ons die bakleiery en die politiek vir GOVERMENT los. Kom ons laat bygones be bygones en vergeet van al die k@k en kom ons bou voort aan die great concept waaran ons sacs members behoort.

Oom Francois SACS gaan n man soos jy nodig he. Dink oom nie dis tyd om die strydbyl te begrawe nie en om n tafel sit en dinge uitsort tussen julle. Ek is seker oom se kennis en luiding sal wardeer word.

Ok boys enough said kom ons kyk nou vorentoe en bou aan die voortbestaan van ons beloved sport. Jinne boys as ons so passionate is oor die ding dan kan dit net werk.....

Cool Beans Boys;)
 
Top