sacs membership form

Duckitt

New member
I can't download the form from the website.It's a pdf file but if I click on download nothing happens. Am I doing something wrong?
 

KUSAF

Senior Member
“A pessimist is one who feels bad when he feels good for fear he'll feel worse when he feels better.”
 

Vleipadda

Senior Member
Ive checked out the SACS website and the venes are very hush hush i see,are there venues in the Western Cape and according to the website there are good oppurtunities to learn and improve yourself is that the case . Im converting to specimen fishing at the moment and need all the assistance i can get to show me the practical aspects
 

HennieB

Sealiner
Vleipadda wrote:
Ive checked out the SACS website and the venes are very hush hush i see,are there venues in the Western Cape and according to the website there are good oppurtunities to learn and improve yourself is that the case . Im converting to specimen fishing at the moment and need all the assistance i can get to show me the practical aspects
Rather try and meet up with guys on the forum that are from the Cape and do specimen fishing or join the capecarpers forum. Sacs is a waste of money and hardly any of their venues are exclusive. I don't think they have any venues in the cape.

My 2 cents
 

kaboem

Sealiner
Yes its a real joke... politics lol

Hennieb

Jy gaan nog jou woorde tel ou bul.... Jy moet my net laat weet waneer ek vir jou n aansoekvorm vir sacs kan deur stuur...

Vleipadda

Almal wat iets slegs te se het oor SACS het nie die balls om so instansie te begin nie al wat die manne wil doen is om op die draad te sit en kritiseer. Dit moet so gedoen word of die is verkeerd.... almal n  klomp jokers!

Join Sacs ou wat is R50 n maand? Hulle is besig om  n nuwe sisteem in plek te sit en daar kom 3 damme by  wat verseker exclusive gaan wees aan Sacs lede, met n nuwe booking metode, wat gaan verseker  dat jy n lid nommer moet he om jou plek te kan bespreek.

Dit vat tyd en geld om so instansie op die been te bring en wat die sacs al vir sy members gesoarce het is baie meer as wat die meeste van die manne wat so baie te se het oor sacs al vir hulle self gedoen het.

Kan jou n brief gee, daar is van sacs se grootste kritiseerders wat members is.... so moenie jou steer aan die politics nie geniet net die sport ou.
 

Vleipadda

Senior Member
Ek haat politiek met n passie en verkies om self iets te beleef of te ondervind voor ek enigsins daaroor kommentaar lewer , kaboem sal daar van hierdie nuwe venues in die weskaap wees (ons is mos altyd maar agter die res van julle :lol:1 ) Die info op die webtuiste is alles baie positief maar dit help nie ek is n lid en daar is geen voordeel vir my daaraan verbonde nie maar wel vir ander lede in ander streke van die land . net my 2c wil graag aan sluit maar mens moet maar al die feite deesdae kry
 

HennieB

Sealiner
kaboem wrote:
Yes its a real joke... politics lol

Hennieb

Jy gaan nog jou woorde tel ou bul.... Jy moet my net laat weet waneer ek vir jou n aansoekvorm vir sacs kan deur stuur...

Almal wat iets slegs te se het oor SACS het nie die balls om so instansie te begin nie al wat die manne wil doen is om op die draad te sit en kritiseer. Dit moet so gedoen word of die is verkeerd.... almal n  klomp jokers!
Dis ok Kaboem ek het internet so as ek die vorm vir een of ander rede sou nodig kry download ek dit sommer self :fbash

Ek is glad nie 'n draadsitter nie ek kies om nie 'n lid van sacs te wees nie omdat ek die agtergrond ken en hoe dit ontstaan het. Soos ek se each to his own, dis op die ou end elke ou se persoonlike keuse.
 

kaboem

Sealiner
Exactly maar how did by each man to his own....

Moenie n goeie cause badmouth nie, Hou dit dan eerder vir jouself, en laat die manne wat sacs support dit doen sonder om in politics betrokke te raak...

Soos jy se "everyman to his own"
 

Eviljohnny

New member
Ek het by SACS aangesluit.....wel se so ek probeer nog ek wag nog dat hulle my password en als moet aanstuur, maar dit daar gelos.

Soos ek gese het, ek het aangesluit vir die rede dat ek kan toegang kry tot water waarvan ek nie weet nie, dat ek vir myself wil sien of dit regtig so sleg is óm 'n lid te wees van SACS en dink net so...........wat is R50 nou eintlik????? 

Rome is nie in een dag gebou nie en as hulle doen wat hulle se gaan dit regtig nog 'n  verskil maak in die lang termyn vir spesie hengel.  Werk dit nie is dit maklik ek laat weet hulle ek kanseleer per epos, gaan bank toe en stop die debit order. 
 
Top