sacs membership form

SdB

Sealiner
Ek sien daar is nou 'n hele paar alternatiewe sindikaat waters wat nou op die been kom. So net soos alles in die specimen faset, soos hulle sê, shop around.
 
schelton

Senior Member
Nee manne, nie weer daai debate nie asb!!!!

SdB, jy is reg. Daar is ander geleenthede. Of mense kan hulle eie skep?

Ek dink dit is dalk waar dinge gaan op eindig - sindikaat water!
 
kaboem

Sealiner
Dis n ope forum die no harm done....

Unlike jou regular tuiste AH  help die manne mekaar hier sonder politics en hassels.

En BTW die vorige  post was vir Vleipadda nie vir jou nie.
 
SdB

Sealiner
schelton wrote
Ek dink dit is dalk waar dinge gaan op eindig - sindikaat water!
Ek hoop regtig so. Kyk nou die dag 'n DVD waar 'n sindikaart water 8 jaar trug met 4 20lbs commons gestock is. Een is weer in die DVD gevang teen 52 lbs.

Dit skryf ek toe aan uitstekende water en vis bestuur. Iets wat nog nie in ons land plaasfind nie.

Daar is baie moontlikhede wat ontgun kan word.
 
kaboem

Sealiner
SBd

By all means dude, nes jy se shop around... Sindicate damme is cool en asjy by so iets betrokke is, dan is dit all cool.

Ek is nou al n rukkie op die forums en het baie vinnig geleer hoe die dinge werk met politics. Ek het sopas twee damme heeltemal private gekry gelukkig is dit n goeie vriend van my se pa en sy broer se plase so ek is doodseker ek sal nie enige intruders op die perseel kry nie.

Ek het ook vinnig geleer dat jy nie enige info oor damme uitdeel nie. So ek is heel gelukkig op die stadium ek kan Sacs se venues gaan hengel as ek wil sowel as my eie twee venues ook.

Happy hunting boys......
 
Eviljohnny

New member
Presies Kaboem!  Ek het ook nou 3 damme gekry, ek en die boer is al mense wat daar mag vang....Hy is een van my kliente so ek was maar gelukkig gewees.

Daar was 4 jaar terug met die droogte toe die damme laag was het hy van die vis gevang en geweeg en daarna terug gesit en die grotes wat hy gevang het was almal tussen 16 en 18kg gewees.

Die boer vang net so af en toe bietjie bass en het gese ek moet my familie bring en vir 'n paar dae daar kom kamp.  Hy het ook gese ek moet kom kyk wat die moontlikehede is om die damme te ontwikkel nadat ek met hom gepraat het waaroor spesie nou eintlik gaan en dat carp care no1 is vir ons.
 
HennieB

Sealiner
Eviljohnny wrote:

Johnny dis nice as jy sulke plekke het. Baie mense soos boere het 'n persepsie dat hengelaars dronkgatte is en net kak aanjaag en dis sulke goed wat kan help om daai stigma te verander. Ek's sommer jaloers :fbash
 
kaboem

Sealiner
Eviljohnny wrote:
Presies Kaboem!  Ek het ook nou 3 damme gekry, ek en die boer is al mense wat daar mag vang....Hy is een van my kliente so ek was maar gelukkig gewees.
 
Trust my Eviljhonny hou dit so.... Net tussen jou en jou broer....
 
Eviljohnny

New member
Ek is nie vanplan om enigsins dit te laat uitkom waar daardie damme is nie, ek het al voorheen so baie goeie damme verloor omdat sogenaamde "vriende" agter my rug die boer gevra het om daar te hengel, getrek geraak het, bottels gebreek en karp se kele gesny en net so op die oewer gelos het.

Soos julle kan dink is ek glad nie meer bevriend met sekere mense nie.  Ek werk nog aan 'n paar ander damme, ek is gelukkig in die sin dat ek deel gereeld met boere en ek vra maar altyd of hulle damme het en so aan heheheheh nudge nudge wink wink..........ek skimp nooit!!!!!!!!
 
kaboem

Sealiner
@ Eviljohnny LOL

Gelukkige bl*ksem.....lol Gooi n paar speelgoed na die boere se kant toe van my af vir die kleinkinders en jy line vinnig meer damme op....lol

Downside van die toys storie is dat jy daai damme dan met my moet deel.....lol
 
Duckitt

New member
Eish!!!!!! 

Dankie vir my vorm Kaboem ek het dit gekry. Ek is te nuut in spesie hengel om enige iets van die politiek te weet. Hoop dit bly so.

Ek glo n mens kan net baat vind by n instansie soos sacs as jy niet in die sport is.

Hoop so
 
ants

Sealiner
Stay out of politics and only get involved in stuff you believe in!!!

I'm a proud member of SACS because of the potential this organisation has and not for what I personally can gain from being a member. It will survive and reach its full potential over time. Then I'll get the personal satisfaction of feeling part of the group of anglers that "made it happen"

Not all specimen anglers are good guys...Some of them get drunk as skunks and might practice carp care, but can't even try to apply "self care"

The same applies to some conventional, bass,rock and surf and even fly fisherman.

Make new specimen angling friends and learn as much from them as you can. I've met some great guys on this forum, on OP, at my sindicate water and at other venues.

Enjoy!!!
 
Top