Right Guys the Big Boys are busy playing at van de

Torch

New member
KLIPVIS wrote:
Torch bel bietjie iemadn daar weer ?

Nou net met oom Danie Brown gepraat.Een van die Sentraal Gauteng ouens het n 43 kg diamond gekry. Verder is dit net Suid Kaap met daai twee diamonds en die sandies wat uitkom. Glo baie stil.
 
plumberman30

New member
kom wp asb ons soek die goud hier !!!!
kom boys nou die tyd vir die bonus visse !!!
my seniwees is al moeg!!!!!!!! stress my gat af al vir die ouens((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling((r(e(ling
 
Bevid

Sealiner
Kry nou eers kans om te kom sit en lees wat an gaan. Tiepies mal Vrydag. Die wind waai een snot hou hier. Ek ry vanaand na werk Van der Riets toe vir die naweek ::S Gaan maar self kyk of ek so bietjie skade kan doen an daai tanne manne.
 
tuna

Sealiner
nee Ray jy lieg daar is sopas n minuut verby en niks het gebeer nie..lol
Rigth, laaste paar minute
 
KLIPVIS

Sealiner
30 minutes ..... laaste roll off the dice for 2013 !

amper vloek ek maar ek is belaglik trots op die span van die Kaap ! om saam met die SC , OP , BORDER,KZN Manne te hardloop met die water wat ons het om in te vis vat baie.

Welldone Mnr Masjien Marais , visvang het n plek vir nederige mense , wat n ambasadeur vir die sport !
 
Ray Hall

Senior Member

stem 101% saam met jou!! a regte voorbeeld!

Jy en jou span ook Gunhter, julle het a KLOMP mense verkeerd bewys! en die beloning gekry daarvoor!
 
KLIPVIS

Sealiner
Thanks Ray , lekker spangees kan wondere verig , my span was almal lekker ouens behalwe Mielie , hahahahaahahah grappie partner , en ons het geweet wat om te verwag en dit geoefen.

13 minute oor komaan WWWWWWEEEEEEE PPPPPPEEEEEEEE !
 
Top