platbankies tomorow.

stinkmossel

Sealiner
i want to do a afternoon session at platbankies tomorow afternoon, 1pm to 8pm. im looking for anybody that want to join me. i will be going for flatfish/sharks.

would only recommend you only join if you know mountain fishing. i will post if the spot is taken

groete

stinkmossel
 

steve m

Sealiner
guys the fish are there i would go with rean but was there today and got pulls!!! but cant make it tommorow unfortunantly...
 

Marthin

Sealiner
Stinkie hoe het dit gegaan? Ek is vanoggend baie vroeg daar verby toe staan daar n goue colt? Dit was nog donker.
 

tuna

Sealiner
as dit n colt was staan hy seker al vir n rukkie daar, hulle start mos maar moeilik, miskien is hy nog van laasnaweek af daar

 
 

Marthin

Sealiner
Nee jong tk lyk pragtig, al die gate is oop maar daar is te veel bamboes stukke in die water. Sodra dit weg is gaan die poppe dans daar.
 

JasonF

Sealiner
Dis mooi dat die gate oop is. Al 5 dae op verlof en nog nie eers na my hengel gerei gekyk nie. Die baas(Vrou) hou my besig by die huis. Maar ek begin al hoe meer na die berg kyk vir die tanne manne. Wag net vir my stok by Bert en dan is dit berg toe.
 

calamari

Senior Member
eish, not even a parking spot today!someone catch something?
is there any baitfish around,,,maasbanker or something?,,,always seem to have more success with a livebait,even in the dirty/hetic water.

the next week or so might be good.:wfish
 
Top