Piet Retief Artlure strikes again

DWB

Sealiner
Ok, so we managed to convince the bosses that we wanna go and wet a line at Morgenzon Dam, seeing that the river is in flood and that there's some nice water just below the keerwal.

we left at 14h00 and arrived at the dam just b4 15h00.

I started chucking my salmo hornet 4(bluegill) into the quiet water and then just let it drift into the current, and BAM, fish on..... So i went on quickly catching 4.

Then i shifted over to my quest for the sharptooth cat on lure, i was chucking lures for another hour or so.... nothing, nada, niks...........

Vleisvreter(anthony) was still catching yellows on spinner and made up a tally of 23!!! He also had a rod out for barbel with bait.... He had one run, then niks and so it went on.

I later decided i'm also gonna try this, and used a 5ft lightweight boat rod and an SL30 to cast my bait out. I put it in a nice spot and within 5 minutes had a huge run!!!!!! Fish got stuck and my .6mm trace broke off.... I messed around some more, catching a yellow or two and then retied my trace and put another bait out, this time using one of the 3 fisheagles we shot earlier..... just kidding.. LOL... waited quite some time but still nothing... then moved the bait a bit and 5 minutes.... GGGGGRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRR goes my ratchit, FISH ON!!!!!!!!!!! after a lekker fight i got my biggest babrel of 5kgs! I was in the clouds! After removing the hooks guess what was still stuck in it's mouth... my previous trace! Couldnt believe that! So i sorted Anthony out with one of my magic traces and he also got a nice one of 6kgs. I lost another one due to my line parting when i made vas!

We where quite eager to fish some more, but we where facing some serious beating from angry wifes.....

Tally at the end of the day:

Deon : 12 yellows and 1 barbel

Anthony: 23 yellows and 1 barbel

The Herman pose
 

Attachments

  • 100_0424.JPG
    100_0424.JPG
    34.6 KB · Views: 132

Vleisvreter

New member
Deon jou grapgat. :fbash. Dit was lekker gewees. Daai yellows fight lekker in die stroom. Dit is een ding van Morgenstondt dam die "yellows" is volop daar selfs as jy karp target. As hulle jou voerplek gekry het gaan hulle jou laat hardloop. Dit is great dam en babers het al uitgekom van 22kg. Glo my daai babers weet waar die boomstompe onder die water is.Ek het nog altyd gese ek gaan my grootste baber in daai dam vang en hiedie jaar gaan ek dit doen. My grootste een van 9.5kg het ook uit Morgenstondt uitgekom.
 

Vleisvreter

New member
Hi Bernard, waar kan 'n mens meer info kry oor geelvis soos bv specie id en watter spesie kom waar voor.Die getalle geelvis in ons water in Piet Retief lyk nog goed maar onwettige nette sal dit seker verander met tyd.
 

Bernard Venter

New member
Die boek deur Prof Paul Skelton - Varswatervise van Suidelike Afrika (Engels Freshwater of Southern Africa) is die standaard werk oor ons varswatervisse. Die boek is heeltemal verbruikersvriendelik (baie soos SASOL se Voëlgids)en te koop by CNA, en ander boekwinkels.
As 'n baie algemene riglyn kan jy aanvaar dat grootbe en kleinbek geelvis in wes vloeiende riviere voorkom en kleinskub en grootskub geelvis in oos vloeiende riviere. Die kleinskub lyk baie soos die kleinbekgeelvis. Die kleinskub is gewoonlik in koeler water as die grootskub. Die NAtalse scaly kom in Natal voor. (In Piet Retief / swaziland kry jy soms ook Natalse geelvis)Die papierbek in meeste Bosveld (Limpopo) maar ook Mapumalanga (Loskop -Olifantsisteem) en Roodeplaat / Harties (min). Sy bek is groot en dun lippe (vandaar papierbek) Papierbek se getalle word skaarser. DAn kry jy die Kaapse geelvisse - Clanwilliam, witvis en saagvin in die Wes-Kaap. Met die transwaterskemas het baie geelvisspesies vermeng geraak.
 

Zambezi

New member
Mooi visse Deon.

Ek is bly om iets te hoor van Morgenstond - dit was my gunsteling dam in die 80's. Ons het mooi geelvis, karps en bass daar gevang. Ook my enigste paling het ek daar gevang! Ek sien julle het nie bass gekry nie - wat het van hulle geword?

Ek sal graag weer daar wil gaan vis. In die ou dae kon mens enige plek daar kamp. Wat is die situasie nou? Ek verneem ook dis nie juis meer veilig daar nie?
 

DWB

Sealiner
Sal nie meer enige plek daar oorslaap nie, hulle dra al jou goed weg deur die nag.

Bass is soos hoendertande in die dam, sover ek weet.
 

bekkerian

Senior Member
nice visse manne!!

maar nou wil ek weet, watse lures gebruik jul vir die geelvis?neem aan dit kan nie te groot wees nie... en vang jy nogsteeds meestal in die fast flowing water? of werk stadiger poele ook?
 

DWB

Sealiner
Ons het salmo Hornet 4 bluegills gebruik asook silver DAM spinners #2, gooi in die stil water en laat hy in die stroom in getrek word....en hou VAS!!!!!!!!!
 
Top