Can everyone who is attending the bass challenge at germiston please send a final confirmation to garryh@za.ibm.com , me . So we can go ahead with arrangments.
I think BMC has been fishing there for over 8 years , and me over 2 years , the challenge is the 19th of Feb from 18:00 untill 6:30 the next morning , R100 entrance fee plus bring money for food hamper.about R20
Carpking, dink jy nie dis bq lank nie. 'n Klomp ouens op 'n boot deur die nag is bietjie rof. Jy gan dan moet begin dink aan ligte en om life jackets 'n moet te maak. Plus van die ouens wil seker ook die volgend dag 'n paar goed kan doen. Hou die komp net tot 12uur.
Hi Dit is lank , maar uit persoonlike ondervinding van so 2 uur tot 7 uur die oggend byt die bass lekker , maar ons kan dit maak tot en met 12uur of 1 uur en wie okal wil langer bly is meer as welkom ,
nog niemand het my ge mail om te se hulle kom nie ,