Pics

CarpKing23

New member
Dit sal 100% wees , Bass.st , Jy gaan lekker overtime skop.....

I broke my Bass virgen at Rust De Winter this weekend , this was the only one we caught the whoooooooollllleeeeeee day , bluddy hot :SSS

 
 

Attachments

  • rus de winter.JPG
    rus de winter.JPG
    15.3 KB · Views: 199

CarpKing23

New member
I think BMC has been fishing there for over 8 years , and me over 2 years , the challenge is the 19th of Feb from 18:00 untill 6:30 the next morning , R100 entrance fee plus bring money for food hamper.about R20
 

CarpKing23

New member
Monster

Die ander vertrou om nie oneerbare ruggraad lose misdadegers te wees nie en eerlik te wees

Baie goed gese

Jy is in beheer van die Germiston Lake bass classic.........

lol,
 

CarpKing23

New member
lol , hy klink net bietjie meer agresies.

ek is besag om te probeer reel met die ouens van kingfisher wat n klomp baie gawe mense is  , ek sal uit my sak uit n hamper op stel met lures en goed.

ek het jou gePM.
 

Monster

Senior Member
Carpking, dink jy nie dis bq lank nie. 'n Klomp ouens op 'n boot deur die nag is bietjie rof. Jy gan dan moet begin dink aan ligte en om life jackets 'n moet te maak. Plus van die ouens wil seker ook die volgend dag 'n paar goed kan doen. Hou die komp net tot 12uur.

Hoeveel mense gaan?  
 

CarpKing23

New member
Hi Dit is lank , maar uit persoonlike ondervinding van so 2 uur tot 7 uur die oggend byt die bass lekker , maar ons kan dit maak tot en met 12uur of 1 uur en wie okal wil langer bly is meer as welkom ,

nog niemand het my ge mail om te se hulle kom nie ,
 

Johanvc

Sealiner
Ek verstaan nog steeds nie hoekom dit in nag moet wees nie. Dis soos taking candy from a baby om in die aand te vang want dis wanneer hulle jag
 
Top