Pics

Monster

Senior Member
Dink nie daar gaan baie details wees nie.

Ons gaan op daag so 16:30 op die 19de Feb

Vinnig K@k praat en mekaar gas gee.

R100 by elke persoon in 'n kittie blik sit om almal aan te spoor

Almal op hulle flotasie middele klim

'n Foto neem van elke Bass se gewig wat gevang word(met die skaal lesing)

Die ander vertrou om nie oneerbare ruggraad lose misdadegers te wees nie en eerlik te wees.

Na 'n seker tyd van die water af te gaan en dan te sien wie se sak van 5 vis is die swaarste gebaseer op die fotos.

Dan kan die wen span die eerste ronte koop by die naaste watergat.

Klink na 'n awesome dag en aand.

Dink dis die beste kom wat al ooit bestaan het, ek sien nou moerse uit kerels!!! Die ding gaan awesome raak.  
 

Johanvc

Sealiner
Monster wrote:
'n Foto neem van elke Bass se gewig wat gevang word(met die skaal lesing)
My probleem met dit is dat party mense se skale way out lees. So ons moet op n manier een skaal gebruik wat vir almal sal werk.
 

Monster

Senior Member
Johan

Ons gebruik net digitale skale ek en jy het altwee en ons kan net die goed meet met water voor die tyd. as ons seker is almel se skale is op par dan gebruik ons dit. Dink nie ons moet 'n moerse isssue maak oor  een of twee gram nie dis mos eintlik bietjie meer social.:) Net solank dit nie 'n paar honderd gram is nie.
 

CarpKing23

New member
Hi there Willia:welcomesea:, come along we will sort the rest out..... we will make plan to get your boat in the water.

As far as the paying is concerned , me and BMC will pay for it with the winnings , :lol:1

 
 

CarpKing23

New member
Hi there Willia:welcomesea:, come along we will sort the rest out..... we will make plan to get your boat in the water.

As far as the paying is concerned , me and BMC will pay for it with the winnings , :lol:1

and it is very safe , we stay on the water far away from our car until early moring hours , and there is a gate and fence around the dam. ..... don't worry.

I will only be able to fish until about 3 the next morning as I have my second stage GP trails the next morning. But only if mother nature stops pissing rain down on us.
 

Monster

Senior Member
Ons doen dit elke week Johan. Ek het nie geweet daar is 'n naam daarvoor nie. Dink Ryan het water nodig soos 'n vis.
 
Top