Dink nie daar gaan baie details wees nie.
Ons gaan op daag so 16:30 op die 19de Feb
Vinnig
K@k praat en mekaar gas gee.
R100 by elke persoon in 'n kittie blik sit om almal aan te spoor
Almal op hulle flotasie middele klim
'n Foto neem van elke Bass se gewig wat gevang word(met die skaal lesing)
Die ander vertrou om nie oneerbare ruggraad lose misdadegers te wees nie en eerlik te wees.
Na 'n seker tyd van die water af te gaan en dan te sien wie se sak van 5 vis is die swaarste gebaseer op die fotos.
Dan kan die wen span die eerste ronte koop by die naaste watergat.
Klink na 'n awesome dag en aand.
Dink dis die beste kom wat al ooit bestaan het, ek sien nou moerse uit kerels!!! Die ding gaan awesome raak.