Oorspronklike TCP

misguide

Senior Member
This past December I arrived there 15 minutes before they advertise to close on a Friday - I urgently needed to buy earthworms for my boys to fish in the SA's - we were leaving in at 3pm - the black guy at the door had already closed the door and refused to even let me in - even though there were still clients in the store and I explained it may take me 2 minutes to grab the worms, pay and leave. I had specially driven like 15km to get there - never again.

If they feel that the security guard is an ambassador to their business then I guess they can keep the business.

Catch me once - shame on you - catch me twice - shame on me!
 

ChriDry

New member
Graag wil ek weet of jy TCP in jou eie gemaakte Kaboom Mielies miskien kan bygooi as 'n geursel. En as jy kan, hoeveel?

Verder, kan jy Surgical Spirits bygooi, miskien so tee-lepel vol, as 'n preseveer-middel?  

^^..  
 

Sukkel maar

Senior Member
HAHAHAHA!!! Chridry jy's dood reg! LOL!!!!

Dankie Sharky!

Misguide. If you want I'll get it for you and you can just give me the money? Then you'll be doing business with me and not them? Only next week though. I'm away this weekend.
 

misguide

Senior Member
JustPlainSHARK wrote:
misguide wrote:
JustPlainSHARK wrote:
Sharky2 wrote:
As julle my mooi vra sal ek julle ook se waar om dit te koop vir die manne wat in boksburg is.
Ek vra jou BAIE mooi.
:fbash ...  he already said  ...  Western Accessories
Apologies. Was trigger happy. Edited my post.
By the way Misguide, why don't you buy from Johan Keet in Boksburg? Bit cheaper as well.
I now buy almost all of my tackle from Johan - I got my first basic TCP mix from Johan.
 

ChriDry

New member
Graag wil ek weet of jy TCP in jou eie gemaakte Kaboom Mielies miskien kan bygooi as 'n geursel. En as jy kan, hoeveel?

Verder, kan jy Surgical Spirits bygooi, miskien so tee-lepel vol, as 'n preseveer-middel?  

^^..  
 
Jip, jy kan. Maar die pitte sal vrot word met di water. Ek skat ñ verhouding van 20% tcp en 80% alcohol sal reg wees. Onthou die pitte vat die meeste plek op so dit gaan min vloeistof wees. Jy kan kleursel ook by gooi. My opinie, ek fish nie met pitte nie. Vra vir di ander ouens wat defnitief weet.
 

Sharky2

Senior Member
Ouens die is die ORIGINAL TCP van Engeland af.Ek was gister daar dit kos toe R98.

Jy kan verseker TCP of Spirits by jou mielies gooi,koop n klein glasbotteltjie maak hom vol pitte en gooi dan die tcp of spirits in.dit sal nie veel vleoistof vat om hom vol te maak nie.

Misguide dit is regtig jmr,jy moes da vir yusuf,muhammed of niseema gevra het.ek het nog net goeie diens by hulle hegad,maar dan moet ek se ek gaan nie soontoe op n naweek nie dit raak die te besig.hulle het al vir my stokke en toerusting omgeruil sonder om vra te vra.
 

ChriDry

New member
Dankie aan almal se raad oor die pitte en TCP. In plaas van Surgical Spirits, kan ek my vrou se pers spirits steel uit die kombuis-kas en dit gebruik? vvidevb
 

misguide

Senior Member
ChriDry wrote:
Dankie aan almal se raad oor die pitte en TCP. In plaas van Surgical Spirits, kan ek my vrou se pers spirits steel uit die kombuis-kas en dit gebruik? vvidevb
I use the regular purple methylated spirits - I even vave bleeding floaties which I made from it.
 
Top