Okay... Ek kort jul hul so gou as moontlik. Ek g

Bruggie

Sealiner
Julle ouens maak my nou net lus om weer Bloemhof toe te ry!!!!

Die laaste keer wat ek daar was moes ons vir 2 ure flat aan die tent en gazebo se penne hang sodat dit nie weg waai ne!!
 

TimJan

Sealiner
Wel sterkte kiki. My verlof is geboek van die 22'ste tot die 29'ste oktober so as jy enige wonder aas ontdek laat my weet maar my mission is om n monster baber tevang.
 

kiki89

New member
Solank die visse nie met volmaan in een of ander ietermago of iets verander nie. hehe.

Sal al die tips onthou.
So as die water warm is moet ek dik dips gebruik??
as dit reen gebruik ek seker maar dieselfde dips en goed, ek hoop wel nie dit reen nie.
Gaan daai weather link met 'n valk oog dophou!!
Thanx

Die coast/dam link het nie bloemhofdam nie...
maar ek loer maar op die ander..
 

kiki89

New member
Is reg TimJan sal jul almal laat weet as ek ietsie ontdek..
wat baie good is.
oktober is weer uit vir my, maar gaan weer in november as ek my baas kan convince om my af te gee...
 

Naruto

Sealiner
Jy kan enige dip enige tyd gebruik. Ek bedoel maar net dat n dun dip beter in koue weer in die water sal versprei om die vis te lok.

Nog net een ding wat jy moet onthou is die TCP(3CP). Meeste apteke hou dit deesdae aan. Klein bietjie op die bol saam n dip of geur so paar floaties met dit. Net nie te veel dat dit die vis wegjaag nie. Stywe lyne!
 

CARP1

Sealiner
Gewonder hoe lank dit vir Brug gaan vat om sy verskyning te maak...LMGA! Ons vat altyd spesiale penne vir die tent en gazebo saam.0.25 duim round bar van so 60cm lank.Slaan hom weg in daai sand in.
 

kiki89

New member
Nou moet ek 'n visvang lisensie vrydag kry.
Ek hoop nie hul soek ek moet 'n toets skryf nie en nog minder prakties nie.
hehe
 
Top