Solank die visse nie met volmaan in een of ander ietermago of iets verander nie. hehe.
Sal al die tips onthou.
So as die water warm is moet ek dik dips gebruik??
as dit reen gebruik ek seker maar dieselfde dips en goed, ek hoop wel nie dit reen nie.
Gaan daai weather link met 'n valk oog dophou!!
Thanx
Die coast/dam link het nie bloemhofdam nie...
maar ek loer maar op die ander..