Notice:- SSEC:WC Meeting 16 March 2010

Sailfish

Sealiner
Ek dink die kleine Killer strepetjie gaan nog vir julle manne gryshare gee. Nie eers gepraat van die ander klein woelige Strepetjie nie. Wel tenminste weet ek van twee manne wat rustig gaan staan en hengel en nie wonder wat maak die blikskotteltjie nou nie.:spite:uzi:dban::dban::dapp::dapp:::rofl:::rofl:
 
Seawiid wrote:
Mangi wrote:
Jy het nie guns nodig nie jong, nooi net al die members van SSEC:WC om daar te wees wanneer 'n jong lat jou dogter vir die eerste keer wil uitvat.

En dan laat ons hom mooi verstaan wat met hom sal gebeur as daar iets met haar gebeur! LOL! Dink die mannetjie mag dalk net homself bevuil!
:lol:1   Take him reefdancing instead.

good idea Mr Wiid!!!

Worring father with daughter : Seawiid, ***Galjoen***, Lookisx5 and Boskabeljou.....lol

Ps: did you update my lisence number?
 
JasonF

Sealiner
***Galjoen*** wrote:

Hey   ***Kalkoen***   my naam is LoomisX5
 
Ek hoop die mannetjies weet hoe om vas te hou
 
Attachments

  • untitled.jpg
    untitled.jpg
    19.1 KB · Views: 43

kaspaas

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Seawiid wrote:
Mangi wrote:
Jy het nie guns nodig nie jong, nooi net al die members van SSEC:WC om daar te wees wanneer 'n jong lat jou dogter vir die eerste keer wil uitvat.

En dan laat ons hom mooi verstaan wat met hom sal gebeur as daar iets met haar gebeur! LOL! Dink die mannetjie mag dalk net homself bevuil!
:lol:1   Take him reefdancing instead.
good idea Mr Wiid!!!

Worring father with daughter : Seawiid, ***Galjoen***, Lookisx5 and Boskabeljou.....lol

Ps: did you update my lisence number?

Julle ouens is lekker dom. Ek het my twee dogters op 5 tot 10 jaar altyd beide saamgevat om te hengel. As hulle wil vry moet die laaitie saam kom hengel. Dan hou ek die klein donner heeldag besig om rooiaas te soek en om te help vis skoonmaak. Agterna wil die dogters bokkerol met hulle te doen he want sy hande stink na visaas en hy kan nie die reuk uitkry nie... he he. So het ek hulle "kuis" gehou... he he

My oudste kleinseun is nou 5 jaar oud en sy oupa het laas Krismis klaar vir hom 'n visstok en katrol gekoop. Hulle bly in PE en ek bel hom elke week om hom aan te por om sy pa (skoonseun) arm te draai om te gaan visvang in die Swartrivier. Skoonseun gee gladnie om nie want nou laat my dogter hom toe om meer te gaan hengel want dis mos nie hy wat wil gaan nie maar my kleinseun...he he he. Terloops, ek het skoonseun reeds armgedraai en hy is nou ook 'n Sealiner, Spyker McMahon.::S
 
Sailfish wrote:
Ek dink die kleine Killer strepetjie gaan nog vir julle manne gryshare gee. Nie eers gepraat van die ander klein woelige Strepetjie nie. Wel tenminste weet ek van twee manne wat rustig gaan staan en hengel en nie wonder wat maak die blikskotteltjie nou nie.:spite:uzi:dban::dban::dapp::dapp:::rofl:::rofl:
Die Strepie pa's het g'n worry's nie.............die manne met die dogters moet worry.lol
 
Loomisx5 wrote:
***Galjoen*** wrote:
Seawiid wrote:
Mangi wrote:
Jy het nie guns nodig nie jong, nooi net al die members van SSEC:WC om daar te wees wanneer 'n jong lat jou dogter vir die eerste keer wil uitvat.

En dan laat ons hom mooi verstaan wat met hom sal gebeur as daar iets met haar gebeur! LOL! Dink die mannetjie mag dalk net homself bevuil!
:lol:1   Take him reefdancing instead.

good idea Mr Wiid!!!

Worring father with daughter : Seawiid, ***Galjoen***, Lookisx5 and Boskabeljou.....lol

Ps: did you update my lisence number?
Hey   ***Kalkoen***   my naam is LoomisX5
:lol:1:lol:1:lol:1...sorry die slep fuote....
 
killer strepie wrote:
Sailfish wrote:
Ek dink die kleine Killer strepetjie gaan nog vir julle manne gryshare gee. Nie eers gepraat van die ander klein woelige Strepetjie nie. Wel tenminste weet ek van twee manne wat rustig gaan staan en hengel en nie wonder wat maak die blikskotteltjie nou nie.:spite:uzi:dban::dban::dapp::dapp:::rofl:::rofl:
Die Strepie pa's het g'n worry's nie.............die manne met die dogters moet worry.lol
al waaroor ek worry is oor wat met die laaitjies gaan gebeur as pa in die ronte is......:ssswim::ssswim::ssswim:
 
Jy moet so bietjie jou ouderdom nou in gedagte hou en hoe oud jy gaan wees as jy daai laaities wil trughou. Ek dink hulle dop jou soos n skilpad om. Gaan jy hom dan met jou kierrie en loopring jaag??? Jy en mamma gaan al in die ouetehuis wees dan is sussie nog op skool.::SBesef jy dat jy 50 gaan wees as sy 17 word!!!!!:fbash

Ek wil nie eers van Mnr. Wiid praat nie. Hy is nou al grys en sal seker agter die mannetjies aankruip of rol as sy dogter 16 is. Hunting season is oop vir die Klein Strepie mannetjies en met julle ou ballies dan is die prooi vir easy takings.:hyst::hyst:::balance:

       ^

  OupaGaljoen
 
Top