***Galjoen*** wrote:
killer strepie wrote:
Sailfish wrote:
Die Strepie pa's het g'n worry's nie.............die manne met die dogters moet worry.lol
al waaroor ek worry is oor wat met die laaitjies gaan gebeur as pa in die ronte is......:ssswim::ssswim::ssswim:
Jy moet so bietjie jou ouderdom nou in gedagte hou en hoe oud jy gaan wees as jy daai laaities wil trughou. Ek dink hulle dop jou soos n skilpad om. Gaan jy hom dan met jou kierrie en loopring jaag??? Jy en mamma gaan al in die ouetehuis wees dan is sussie nog op skool.

Besef jy dat jy 50 gaan wees as sy 17 word!!!!!
Ek wil nie eers van Mnr. Wiid praat nie. Hy is nou al grys en sal seker agter die mannetjies aankruip of rol as sy dogter 16 is. Hunting season is oop vir die Klein Strepie mannetjies en met julle ou ballies dan is die prooi vir easy takings.


::balance:
^
OupaGaljoen