Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Bruggie

Sealiner
Ek ken net Tago, maar het nou al n paar reprots gesien van mooi vis wat uitkom by Aqua Via, so sal baie graag hom wil gaan probeer!
 

Bruggie

Sealiner
Naruto - So jy gaan nou nie saam nie?

Ek het my kop nou by Aqua Via, so ek gaan daar vang al moet ek alleen gaan....lol
 

Naruto

Sealiner
Jul besef ons hoef nie die social noodwendig oor n lang naweek te hou nie. Ons kan dit enige naweek hou. As ons drie weke gaan vat net om n venue te kies gaan ons baie hengel tyd misloop. Dit klink my baie ouens is bang hul vang net klein vis by vaaldam... Of hul gaan blank... Al wat ons basies nodig het by vaaldam om groot vis te vang is afstand, mielies en baie tyd.
 

Naruto

Sealiner
Geld en tyd is n faktor. Die kamp van Augustus beplan ons al n hele rukkie lank. Ek sal maar om dit moet werk.
 

Naruto

Sealiner
Party van ons kan nie elke maand gaan kamp vir 4 dae nie. Ek gaan juis afvat by ons klubkomp om die kamp te doen. Rooibult het mooi vis en ek wag al van Januarie af vir hierdie winter sessie.
 

CARP1

Sealiner
Gelukkig is daar mense wat beide trips kan doen...:).So dit lyk my na Aqua Via vir Junie se trip?Is daar konsensus?
 
Top