Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Unlimited

Sealiner
Watse geriewe het kruger als? Naratu kan jy dalk n google image gee van waar hulle is? wil kyk hoe diep die water daar is
 

pumamangp

Senior Member
think you guys should still go to a venue known for bigger fish and see how many guys are actually going to go. before choosing a venue
 

Brakkanjan

Senior Member
Naruto, as jy op Kruger Plaas se Oewer staan is Tago net so aan jou regterkant in die verte, jy kan Tago sien van Kruger se Oewer af. Meer kan ek jou nie se behalwe die aanwysings wat ek al gepost het nie. Ek sal jou die Skoolvakansie bel dan gaan ons en almal wat wil ;)
 

Schobies

New member
Manne nou smokkel julle met my kop, elke keer as ek'n nuwe venue sien maak ek een of ander verskaffer ryker as ek kyk na die dips ens wat werk by die plek. Kontoere word nagegaan, ase word nagevors, paaie word beloer en daar vword uitgevis oor waar Koppies, Oberon, De Rust en al die ander plekke is - ek wil net 'n lyntjie in die water kry asseblief
 
Ardenza het oop water vir die manne wat wil kano/aasboot in vat en 'n sloep aan die linker kant wat redelik vinnig diep word. Was Sondag daar vir die dag en het heerlik gefish. Of dit so gaan wees oor twee maande is moeilik om te waarborg (weer, maan)
 

CARP1

Sealiner
More manne.Lyk my almal is happy met Vaaldam,maar waar by die dam is n ander ballgame.Moet ons nie n poll vat en sien wat dit se nie?
 

Naruto

Sealiner
ek het gehoor kollege plaas is baie vlak. Sou gehelp het as dalk gps koordinate gehad het van die plekke.
 
Top