Jul besef ons hoef nie die social noodwendig oor n lang naweek te hou nie. Ons kan dit enige naweek hou. As ons drie weke gaan vat net om n venue te kies gaan ons baie hengel tyd misloop. Dit klink my baie ouens is bang hul vang net klein vis by vaaldam... Of hul gaan blank... Al wat ons basies nodig het by vaaldam om groot vis te vang is afstand, mielies en baie tyd.