Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

CARP1

Sealiner
Wat is julle gevoel oor Aqua Via?Sorry om nog n spanner te gooi,maar by Vaaldam ken ek eintlik net UJ,Boschkop en Steyns.
 

Schobies

New member
Gou gou Rooibult - Rooiwalle gegoogle, die naam is blykbaar ook Erasmus en dis so 8 - 10 km's anderkant Oranjeville, word blykbaar vrek koud daar -4 C maar die manne sê hulle sal weer gaan, die report is so 4-5 jaar oud so weet niehoe het dinge verander nie
 

Unlimited

Sealiner
Eks game vir aqua via ook... sal dit egter verkies omdat die rivier daar is... visse mos maar altyd meer aktief by die inloop
 

CARP1

Sealiner
Eks game vir -4 in die winter langs n dam.Het een aand by De Hoek -8 in die tent gemeet.Dit was nie baie lekker nie.
 

Unlimited

Sealiner
ek se weer... ekt nog nooit in die winter gaan vang nie... kry gelukkig nie gou koud nie... ek wil neti gaan en niks vang nie
 

CARP1

Sealiner
Persoonlik dink ek mens moet n effense kopskuif maak vir die winter,Unlimited.Onthou dat die vis se metabolisme stadiger is as in die somer.Hulle vreet nog steeds,maar hulle vreet minder en is minder aktief.Daar is altyd n kans dat iemand sal blank,maar daar is ook n kans op genuine mooi vis.
 
Top