Persoonlik dink ek mens moet n effense kopskuif maak vir die winter,Unlimited.Onthou dat die vis se metabolisme stadiger is as in die somer.Hulle vreet nog steeds,maar hulle vreet minder en is minder aktief.Daar is altyd n kans dat iemand sal blank,maar daar is ook n kans op genuine mooi vis.